'n Groot ONS
HUIS-dankie vir elkeen van julle wat Saterdag BYGEDRA het tot die
hoogtepunt in ons week. Dankie vir die lag, die bingo-pret, die heerlike pryse
en versnapperings wat nie ongesiens verbygaan nie. Julle is vir ons KOSBAAR en
ons sien uit na die volgende kuiertjie!
VREUGDE vir julle week!

No comments:
Post a Comment