Showing posts with label Lesertal. Show all posts
Showing posts with label Lesertal. Show all posts
Sunday, 11 December 2022
Saturday, 9 January 2021
Saturday, 17 October 2020
Friday, 26 June 2020
21 000 besoekers
Teen 4 Junie het 20 000 mense by ons virtuele sitkamer ingeloer en heerlik gekuier. Vandag, minder as 'n maand later, sê ons dankie vir nog 'n 1000 besoeke. Julle is meer as welkom om te kuier en ook om kommentaar of stories te stuur.
Ons Huis-groete
Ons Huis-groete
Thursday, 4 June 2020
Tuesday, 28 April 2020
Ons waardeer elkeen van ons 19 000-kykers

En voor ons ons oë kan knip, het ons die 19 000-merk verby gesteek. Dit lyk tog of daar iets positiefs uit die grendeltyd gekom het.
Geniet die leesstukkies en maak gerus 'n draai by Ons Huis se bladsye/pages aan die linkerkant. Daar is van alles en nog wat, ook 'n paar foto'tjies van ons begindae tot vandag.
Tuesday, 14 April 2020
18 000 besoekers via die internet!

Baie dankie aan elkeen wat vir ons 'n e-kuiertjie of -besoekie gebring het. Dankie vir al die e-posse, navrae en kommentaar. Dit gee 'n gesig aan van ons getroue lesers.
Saturday, 28 March 2020
Friday, 20 March 2020
112 besoeke op een dag ...
Druk op die foto om dit te vergroot en om die statistiek duidelik te kan lees. Die groot rede vir hierdie stukkie statistiek is dat ons dié betrokke dag 112 besoekers gehad het. Vir so 'n klein instansie soos Ons Huis, is dit regtig 'n hele klompie lesers en ons sê dankie vir elkeen wat so 'n vinnige draai by ons kuierhoekie maak. Gaan gerus só voort.
Tuesday, 21 January 2020
15 000 besoeke ...
Dankie aan elkeen wat so getrou 'n draai op ons blog maak. Ons waardeer julle.
Stuur gerus voorstelle in en/of skryf ietsie vir die blog. Dit is altyd meer as welkom.
Stuur gerus voorstelle in en/of skryf ietsie vir die blog. Dit is altyd meer as welkom.
Wednesday, 1 May 2019
8 888 mense het die afgelope tyd elektronies kom inloer by Ons Huis!
Subscribe to:
Posts (Atom)







