| Klik HIER om 'n oorsig te kry van die Psalms |
Showing posts with label YouTube. Show all posts
Showing posts with label YouTube. Show all posts
Thursday, 27 August 2020
Monday, 10 August 2020
Psalm 107
![]() |
| Klik HIER om na Don Moen se Psalm 107 te luister. Gaan kyk ook na sy ander video's op YouTube. |
Sunday, 31 May 2020
Sunday, 12 April 2020
Paassondag: Covid-19-erediens: Afrikaans
Vandag plaas ons prop. Neels Loots van Dutoitspan-gemeente Beanconsfield se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar.
Tema: Voetspore uit die graf ... Jesus leef
Skriflesing: Lukas 24:1-49
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van prop. Neels Loots te aktiveer)
Skriflesing: Lukas 24:1-49
Dutoitspan-seënwense.
Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van prop. Neels Loots te aktiveer)
Paassondag: Covid-19-erediens: Engels
Vandag plaas ons ds. Peter Chapman van die St Andrews Prespiteriaanse Kerk Beanconsfield se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar.
Skriflesing: Markus 16:1-19
Seënwense.
Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Peter Chapman te aktiveer)
Tema: Voetspore na die graf
Skriflesing: Markus 16:1-19
Seënwense.
Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Peter Chapman te aktiveer)
Friday, 10 April 2020
Paasvrydag: Covid-19-erediens
Vandag plaas ons ds. Santie Nel van Harmonie-gemeente se oggenderediens wat sy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar. Dit is deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.
Sy nooi elkeen uit na die nagmaalstafel.
Sy nooi elkeen uit na die nagmaalstafel.
Skriflesing: Matt. 27 vanaf vers 45
Seënwense.
Kerkdiens 11 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Santie Nel te aktiveer)
Sunday, 5 April 2020
Palmsondag: Covid-19-erediens
Vandag plaas ons ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking lewer. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar. Dit is deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.
Dutoitspan-seënwense.
Tema: Jesus bring hoop, want Hy is die enigste hoop.
Skriflesing: Matt. 12: 9-21 en Ps. 39:8
Dutoitspan-seënwense.
Subscribe to:
Posts (Atom)






