Ons Huis-foto's: Kersfees 2017


ONS HUIS-KERSETE  25 DESEMBER 2017

Marisa en haar personeel van Feedem Pitseng het baie moeite gedoen om die Kersete vir die inwoners lekker te maak. Baie dankie vir julle moeite!!




Elkeen het 'n klapper gekry met 'n verrassing binne-in. Jy moes net
'n maat kry wat kon HELP trek...

Die tafels is feestelik getooi in groen en rooi...

Die watertandlekker-spyskaart!







Ds. Enslin van die NG Kerk Dutoitspan besig met
sy deel van die Kersprogram, met die jongeheer

Hattingh aan sy regterkant.

Sanet Groenewald lewer haar
deel van die Kersverrigtinge.

Dr. Louise Hattingh saam met een van die
gemeentelede by mev. Reid wat 'n 104 jaar oud is. 

Die personeel lewer die "hasie"-item vir die inwoners!


No comments:

Post a Comment