Wednesday 31 August 2016

Tuesday 30 August 2016

Behaal die hemelse prys...

Paulus het 'n positiewe fokuspunt in sy gedagtes gehad as dit met hom sleg gaan - die eenvoudigste is om net doelbewus in die teenoorgestelde gees op te tree as wat besig is om hom in die situasie af te speel.

As dit haat is, gee liefde.
As dit ontmoediging is, bemoedig dan.
As dit dronkenskap is, bly nugter.
As dit vloek is, seën dié wat vloek.
As dit frustrasie is, bly geduldig.
As dit ongeloof is, spreek geloof uit.
As dit vyandigheid is, bid vir vrede.

Salomo stel dit mooi:

"As iemand wat jou haat, honger is, gee hom iets om te eet;
as hy dors is, gee hom iets om te drink.
Die Here sal jou daarvoor vergoed,
en jy sal jou vyand vuurrooi van skaamte laat word.
(Spr. 25:21-22)

Jou lewe is nie in beheer van jou omstandighede nie, maar in die hande van die Persoon wat die omstandighede beheer.

[Uit: Jou oomblik van Glorie - Jannie Compion]

Vreugde...


Saturday 27 August 2016

Friday 26 August 2016

Thursday 25 August 2016

Wednesday 24 August 2016

Tuesday 23 August 2016

Monday 22 August 2016

Sunday 21 August 2016

Wees jouself...

Wees… lojaal teenoor jou vriende.
Wees… vriendelik met jou vyande.
Wees… sterk genoeg om die wêreld elke dag in die oë te kan kyk.
Wees… swak genoeg om te weet dat jy nie alles alleen kan doen nie.
Wees… vrygewig teenoor hulle wat jou hulp nodig het.
Wees... spaarsamig met dit wat jyself benodig.
Wees… wys genoeg om te besef dat jy nie alles weet nie.
Wees… dwaas genoeg om te glo in wonderwerke.
Wees… bereid om jou vreugdes te deel met almal rondom jou.
Wees… bereid om die hartseer van ander te deel.
Wees… ’n leier wanneer jy ‘n weg sien wat ander gemis het.
Wees… ’n volgeling wanneer jy omring word deur twyfel.
Wees… die eerste om ‘n opponent geluk te wens met sy sukses.
Wees… die laaste om ‘n kollega wat misluk te kritiseer.
Wees… seker waar jy volgende gaan trap, sodat jy nie struikel nie.
Wees… seker van jou finale bestemming, as jy dalk die verkeerde rigting inslaan.
Wees… liefdevol teenoor hulle wat jou liefhet.
Wees… juis liefdevol teenoor hulle wat jou nie liefhet nie, dalk verander hulle.

MAAR...

Bo alles… wees net jouself.


Wednesday 17 August 2016

Tuesday 16 August 2016

Sunday 14 August 2016

Saturday 13 August 2016

Die gelykenis van die potlood...

Die Potloodmaker neem die potlood eenkant toe voordat hy hom in die potloodboksie plaas. “Daar is 5 dinge wat jy te alle tye moet onthou, voordat ek jou in die wêreld instuur,” deel hy die potlood mee. “Onthou hulle te alle tye en moet nie een vergeet nie, dan sal jy die beste potlood wees.”

1: "Jy sal sal in staat wees om baie en groot dinge te doen, maar slegs as jy jouself toelaat om vasgehou te word in iemand se hand.”

2: "Jy sal van tyd tot tyd ‘n pynlike skerpmakingsproses moet deurgaan, maar jy het dit nodig om ‘n beter potlood te wees.”

3: "Jy sal in staat wees om enige fout te korrigeer wat jy gemaak het.”

4: "Die heel belangrikste deel van jou, sal altyd dit wees wat binne-in jou is.”

5: "Op elke oppervlak waar jy gebruik word, moet jy jou merk los. Maak nie saak van die toestande nie, jy moet aanhou om te skryf.”

Die Potlood verstaan en belowe ... (Lees verder)

Hoop...


Friday 12 August 2016

Thursday 11 August 2016

Wednesday 10 August 2016

Tuesday 9 August 2016

Monday 8 August 2016

Sunday 7 August 2016

Gegroet...

Ds. Kobus Klopper lewer op 7 Augustus 2016 sy afskeidspreek.
Hy gaan nou in Burgersdorp verder arbei!
Mag u baie seën in u werk ervaar!

Problems...


Saturday 6 August 2016

Thursday 4 August 2016

Tuesday 2 August 2016

Monday 1 August 2016

The frog story

A group of frogs were traveling through the woods and two of them fell into a deep pit. All the other frogs gathered around the pit. When they saw how deep the pit was, they told the two frogs that they were as good as dead.

The two frogs ignored the comments and tried to jump up out of the pit with all of their might. The other frogs kept telling them to stop, that they were as good as dead. Finally, one of the frogs took heed to what the other frogs were saying and gave up. He fell down and died.

The other frog continued to jump as hard as he could. Once again, the crowd of frogs yelled at him to stop the pain and just die. He jumped even harder and finally made it out.
When he got out, the other frogs said, "Did you not hear us?" The frog explained ,,, (continue)