Showing posts with label Lockdown. Show all posts
Showing posts with label Lockdown. Show all posts

Wednesday, 20 January 2021

Raak rustig en betrokke ...

Hier is 'n laaikas vol besielende preke. Klik HIER.

 

Sunday, 23 August 2020

Sondag: Covid-19-erediens

Klik HIER om na die diens uit die hartjie van
die Karoo te luister. Dankie, Christelle Hattingh,
wat hierdie boodskap met Ons Huis-lesers deel. 

Ds. André Theron is 'n brugpredikant hier. Hy is
'n omgee-uitreik-predikant wat uithelp waar sy
dienste benodig word. Victoria-Wes is sy vierde
bruggemeente, vandat hy afgetree het.  

Sunday, 17 May 2020

Dr. David Jeremiah - "Shelter in God"

Pay a visit to YouTube
As we move through coronavirus pandemic of 2020 and begin to think of its impact and effect, many people are asking what is going to happen next. Some are predicting the worst. “The world will never be the same,” they say. “We’ll never go back to normal.” The pessimism about the impact of this pandemic is almost as bad as the pandemic itself. So what do you say to those who predict such a dire post-pandemic life? I am not a prophet nor the son of a prophet - although I do have a prophet’s name. I cannot tell you all that God is going to do with this time of sheltering. But I can tell you what God has done during and after times of sheltering in the past. And once you review the truth of history as I have described it below, I think you will know what He is going to do this time.

[David Paul Jeremiah is an American conservative evangelical Christian author, founder of Turning Point Radio and Television Ministries and senior pastor of Shadow Mountain Community Church, a Southern Baptist megachurch in El Cajon, California, a suburb of San Diego]

Tuesday, 28 April 2020

Beskikbaar: Handreinigers

Daar is 'n ernstige vraag na handreinigers - veral met skole wat begin en sommige besighede wat kan oopmaak na die grendeltyd.

Hier is 'n aanbod - dit is beskikbaar ook in groot hoeveelhede.

Pryse: 5 liter @ R550, 750ml @ R120, 500ml @ R90.

Kontakpersoon: Meisie Opperman 0834611892

[As jy jou eie houer bring vir handreiniger dan kry jy R20 afslag.]

Tuesday, 21 April 2020

Druppels hoop ...

Besoek gerus HIERDIE bladsy vir inspirasie.
Klik
HIER om na die bladsy te gaan. 

Monday, 13 April 2020

Covid-19-oordenking 17

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente doen vanaand die oordenking.

Tema: Ons Huwelik vir Christus

Aandtema: (Inleiding) Hoe sien jy & ek die Huwelik?

Seënwense.

Oordenking 13 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Saturday, 11 April 2020

Covid-19-oordenking 16

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente doen vanaand die oordenking. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema: Stille Saterdag van verslaenheid

Skriflesing: Lukas 23

Seënwense.

Oordenking 11 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Friday, 10 April 2020

Covid-19-oordenking 15 - aand

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente doen die oordenking op Paasvrydag. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Teksvers: Johannes 19:38-42

Klik op die skakel "Oordenking".

Seënwense.

Oordenking 10 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Covid-19-oordenking 15 - oggend

Ds. Rian Jansen van Vuuren van Kimberley Christen Netwerk doen die oordenking op Paasvrydag. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanoggend se tema: Die voetspore van Jesus na die kruis en die voetspore van die mense wat saam met Jesus geloop het.

Teksvers: Matt. 27:31
                 Lukas 23:26-27

Klik op die skakel "Oordenking".

Seënwense.

Oordenking 10 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Rian Jansen van Vuuren te aktiveer)

Thursday, 9 April 2020

Covid-19-oordenking 14

Ds. Dawie Scheepers van Harmonie-gemeente gaan vanaand die oordenking doen. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: Die pad na Getsemane.

Teksvers: Lukas 22:39-53

Klik op die skakel "Oordenking".

Seënwense.

Oordenking 9 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Dawie Scheepers te aktiveer)

Wednesday, 8 April 2020

Covid-19-oordenking 13

Ds. Pieter-Roux du Toit van Diamantveld-gemeente gaan vanaand die oordenking tydens die Covid-19-inperking hou. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word. Klik op die skakel "Oordenking".

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: Die voetewassing

Skriflesing: Johannes 13

Seënwense.

Oordenking 8 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Pieter-Roux du Toit te aktiveer)

Tuesday, 7 April 2020

Covid-19-oordenking 12

Oordenking
Ds. Neels Klynsmith van die Trinity Metodiste Kerk in Kimberley gaan vanaand se oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: Voetspore van verraad.

Skriflesing: Markus 14

Seënwense.

Oordenking 7 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Neels Klynsmith te aktiveer)

Monday, 6 April 2020

Covid-19-oordenking 11

Ds. Roland Greenland van die Metodiste Kerk Beaconsfield gaan vanaand die oordenking aanbied. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.
Klik op die skakel "Oordenking" om te luister.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: In die voetspore van Jesus

Seënwense.

Oordenking 6 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Roland Greenland te aktiveer)

Sunday, 5 April 2020

Covid-19-oordenking 10

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: In die voetspore van Jesus in Jerusalem in.

Teksvers: Matt. 16:21
                  Matt. 17:22 en 23
                  Matt. 20:17-19
                  Luk. 19:28-44

Klik op die skakel "Oordenking". 

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 5 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Saturday, 4 April 2020

Covid-19-oordenking 9

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Klik op die skakel "Oordenking". Van vanaand af sal die SKAKEL jou direk na SoundCloud vat waar jy dit "online" kan luister.

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 4 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Friday, 3 April 2020

Covid-19-oordenking 8

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Klik op die skakel "Oordenking".  Van vanaand af sal die SKAKEL jou direk na SoundCloud vat waar jy dit "online" kan gaan kyk.

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 1 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)

Wednesday, 1 April 2020

Covid-19-oordenking 6

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Klik op die skakel "Oordenking" en druk dan op die "play"-driehoekie aan die onderkant van die wit "OneDrive"-skerm. Die klanklêer kan ook speel, sonder dat die App (wat geadverteer word) afgelaai word.

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 1 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Ensie Enslin te aktiveer)