Wednesday 30 May 2018

Invest in a child's future...


'n Kleretrommel met 'n verskil...

Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?

ACVV Ons Huis se Kleretrommel (tweedehandse klerewinkel)
het tans 'n groot behoefte aan voorraad.

M A A R

daar is ook heerlike verrassings op die koop toe!!

Besoek ons op 'n gereelde basis! Sien jou daar!!

Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis moet kom haal.


You are never alone...


Tuesday 29 May 2018

Monday 28 May 2018

Sunday 27 May 2018

Tuesday 22 May 2018

Thursday 17 May 2018

Kevin Leo-vertoning - 16 Mei 2018

Kevin Leo, die bekende sanger, tree gratis op vir Tehuise vir Senior Burgers.

Ons Huis was een van die gelukkige Tehuise waar hy opgetree het. 

Baie dankie aan mev. Raedun Malherbe, voorsitter van die ACVV, wat gereël het dat Kevin kom optree.

Straal soos sonstrale...


Sunday 13 May 2018

Mother's Day...


Moedersdagboodskappe in soet versiersuiker...

'n Suikersoet dankie aan een van ons lesers wat
Moedersdagkoekies aan Ons Huis geskenk het.
Hierdie hartsgebaar word opreg waardeer!


Saturday 12 May 2018

Ek sit net rond en luister na hul praatjies...

‘n Ou man is al vir ‘n paar jaar doof. 

Eendag gaan hy dokter toe om ‘n gehoorapparaat te kry waarmee hy weer alles sal kan hoor. ‘n Maand daarna gaan hy terug dokter toe vir sy
maandelikse besoek. Die dokter sê vir hom: “Jou gehoor is nog 100%. Wat sê jou familie daarvan?” 

Die ou man sê: “O, nee, ek het nog nie vir hulle daarvan vertel nie, ek sit net
rond en luister na hul praatjies. Ek het my testament al drie keer verander.”

Happy Nurses Day


Ek wag vir jou...

https://www.redbubble.com/people/happyart/portfolio/afrikaans+elizabeth+kendall

Saturday 5 May 2018

Goeie môre...

Elke dag kan 'n blomdag wees, afhangende hoe daarna gekyk
word. 'n Mens gaan nie noodwendig ver kom met blomwiele
nie, maar die gesindheid gaan die dag en mense rondom jou
laat blom! 

Friday 4 May 2018

Tuesday 1 May 2018

VAT se ekonomiese kloue ingeslaan in ONS HUIS se verblyfopsies ...

Prysverhogings is 'n onvermydelike. Ons hier by Ons Huis probeer egter baie hard om so tegemoetkomend te wees, as wat dit binne ons vermoë is.

Na die noodsaaklike aanpassing gemaak is, sien die pryse as volg daaruit:
Die verswakte afdeling: R7240.00 per maand (etes ingesluit, sowel as die versorging deur opgeleide personeel.)
Kamers sonder badkamers R5430,00
Klein enkelkamer met 'n badkamer R6035.00
Groter enkelkamer met 'n badkamer R6535.00
Groot dubbelkamer met 'n badkamer: R10 860.00
(Pryse sluit kamer, maaltye en skoonmaakdienste in.)
Kontak Celma Pretorius by 053 831 5815 of Alet Pilcher by 053 842 1141 of Irma van As by 053 842 1141 vir meer inligting.

10 things God wants you to remember...