![]() |
| Klik HIER en hoor wat senior burgers sê. Lewenslesse wat hulle graag wil deel. |
Showing posts with label Video. Show all posts
Showing posts with label Video. Show all posts
Thursday, 18 February 2021
Wednesday, 12 August 2020
Liedboek: lied 200 - U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie
U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -
wie word daardeur nie diep getref!
Niks anders bring vir ons die heil nie -
ons wil ons hart tot U verhef.
Aan U alleen ons dank en ere -
U wat ons in U liefde lei.
U sal ons nooit vergeet nie, Here -
U wil ons in u waarheid lei.
U is die Heer wat ons gemaak het,
voor U kom ons, u skepsels staan;
U is die Heer wat steeds gewaak het,
deur wie ons gans en al bestaan.
U bring in ons gemoed die vrede,
U sterk ons gees met nuwe krag;
U gee u lig ook oor ons rede -
dis U van wie ons heil verwag.
Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,
sou ek u goedheid nie verstaan?
Sou U my raad gee, ek nie leer nie,
die weg wat U my wys nie gaan?
Nee, Heer, U rig my wil en strewe;
u Woord bly my gedurig by.
Vul met u liefde ook my lewe
om my in alles U te wy.
Klik HIER om na lied 200 te luister.
Luister HIER na die Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, New Zealand.
Luister gerus na die vertolking van hierdie lied deur die Kwasizabantu Choir. Klik HIER.
wie word daardeur nie diep getref!
Niks anders bring vir ons die heil nie -
ons wil ons hart tot U verhef.
Aan U alleen ons dank en ere -
U wat ons in U liefde lei.
U sal ons nooit vergeet nie, Here -
U wil ons in u waarheid lei.
U is die Heer wat ons gemaak het,
voor U kom ons, u skepsels staan;
U is die Heer wat steeds gewaak het,
deur wie ons gans en al bestaan.
U bring in ons gemoed die vrede,
U sterk ons gees met nuwe krag;
U gee u lig ook oor ons rede -
dis U van wie ons heil verwag.
Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,
sou ek u goedheid nie verstaan?
Sou U my raad gee, ek nie leer nie,
die weg wat U my wys nie gaan?
Nee, Heer, U rig my wil en strewe;
u Woord bly my gedurig by.
Vul met u liefde ook my lewe
om my in alles U te wy.
Klik HIER om na lied 200 te luister.
Luister HIER na die Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, New Zealand.
Luister gerus na die vertolking van hierdie lied deur die Kwasizabantu Choir. Klik HIER.
Monday, 10 August 2020
Psalm 107
![]() |
| Klik HIER om na Don Moen se Psalm 107 te luister. Gaan kyk ook na sy ander video's op YouTube. |
Sunday, 9 August 2020
Blomme en voëlsang op Vrouedag
Dankie, Marguerite Pienaar, dat jy hierdie
besondere video met ons deel. Ons weet
almal dat die natuur die heel beste medisyne
vir die mens se gemoed is. Wanneer die
kamermure druk, veral in hierdie Covid-tyd,
bring dit bring vrede in die kleine.
Saturday, 8 August 2020
God voorsien in jou behoeftes ...
Dankie, Valerie Kilian, wat hierdie Covid-aktuele
video met ons deel. Kyk dit en deel dit met
mense wat voel dat hulle op hierdie tydstip in
hulle lewe die stryd alleen stry.
Wonderwerke gebeur vandag nog ...
video met ons deel. Kyk dit en deel dit met
mense wat voel dat hulle op hierdie tydstip in
hulle lewe die stryd alleen stry.
Wonderwerke gebeur vandag nog ...
Friday, 10 April 2020
Paasvrydag 2020: Genade
Dankie, Jan Harm, dat jy hierdie besondere video met Ons Huis se inwoners en virtuele besoekers deel.
Labels:
Amazing Grace,
Easter 2020,
Genade,
Grace,
Jan Harm de Kock,
Paasfees,
Video
Tuesday, 1 January 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)

