Predikers se boodskappe van hoop (Deel 3)

Terug na HOME PAGE


Besielende boodskappe word van oor die land na dié web gestuur. Neem gerus tyd en luister na die Woord van die Here. Preke is nie volgens datumvolgorde nie - datums is wel by elke preek aangedui. Klik elke keer op die woord DIENS of EREDIENS vir die regte skakel. Seën vir u elkeen.
'n Foto van die kerkgebou is so ver as moontlik geplaas.

of klik HIER om vinnig terug te gaan na deel 1.



Luister na die diens deur ds. Jaco van Wyk
                    Datum: 24 Januarie 2020
                     Baptiste Kerk Lydenburg
      Tema: Vyf redes om die Woord te verkondig

 Luister na die diens van ds. Gerard Louw
Datum: 24 Januarie 2021
NG Kerk Moorreesburg
Tema: Die goue kalf vandag
            [Dankie, Fransie de Koker wat dit met ons deel]

Luister na die DIENS ds. Gys Vermeulen  
Datum: 24 Januarie 2021
Kruisweg-gemeente Benoni
Tema: Is jy gereed?
Klik HIER vir die YouTube-kanaal

Luister na die DIENS van ds. Eugene Malan  
Datum: 24 Januarie 2021
NG Gemeente Sontraal
Tema: Eensaam of saam een
Klik HIER vir die YouTube-kanaal

Luister na die DIENS van ds. Stephan Joubert 
Datum: 17 Januarie 2021
E-kerk
Tema: Glo en dink en leef soos 'n Christen
Klik HIER vir die YouTube-kanaal

Luister na die DIENS van ds. Andries Enslin 
Datum: 17 Januarie 2021
LewenSentrum-gemeente Alberton
Tema: Ons is blind vir die toekoms
Klik HIER vir die YouTube-kanaal

Luister na die DIENS van ds. Jan Kramer 
Datum: 17 Januarie 2021
KRUIN KERK-gemeente Germiston
Tema: Ons is familie van Jesus
Klik HIER vir die YouTube-kanaal

Luister na die DIENS van dr. Danie Malan 
Datum: 17 Januarie 2021
NG Kerk Kempton Kruin
Tema: ‘n Nuwe begin: Nie trane nie,maar blydskap

 Luister na die diens van ds. Anthonie Welman
Datum: 17 Januarie 2021
Melville Kruis-gemeente
            [Dankie, Meisie de Koker wat dit met ons deel]


Luister na die diens deur ds. Jaco van Wyk
                   Datum: 17 Januarie 2020
                     Baptiste Kerk Lydenburg
                  Tema: Die krisis van geloof!

Luister na die DIENS  van ds. Ensie Enslin
Datum: 17 Januarie 2021
Tema: Om God regtig lief te hê
Dutoitspan-gemeente Kimberley
Deel 1
Deel 2
Deel 3
Deel 4
Deel 5


Luister na die diens deur ds. Jaco van Wyk
                   Datum: 10 Januarie 2020
                     Baptiste Kerk Lydenburg
                  Tema: Om God te ken deur in 
                  Sy teenwoordigheid te lewe!

    Luister na die diens van ds. Morné Bruwer
Datum: 10 Januarie 2021
NG Kerk Moorreesburg
            [Dankie, Meisie de Koker wat dit met ons deel]


Luister na die DIENS  van ds. Ensie Enslin
Datum: 10 Januarie 2021
Tema: Ek gaan weer begin
Dutoitspan-gemeente Kimberley

Luister na die diens deur ds. Jaco van Wyk
                   Datum: 3 Januarie 2020
                     Baptiste Kerk Lydenburg
                  Tema: Oorweeg u werke

Luister na die diens van ds. Morné Bruwer
Datum: 3 Januarie 2021
NG Kerk Moorreesburg
Tema: Stand & Fight
[Dankie, Meisie de Koker wat dit met ons deel]

Luister HIER na die diens
uit die NG Kerk Groot-Brakrivier.
Dr. Frans Hancke is die prediker.
Datum: 27 Desember 2020
[Dankie, ds. Ensie wat dit met ons deel]

Luister HIER na die nuwejaarsdiens uit VitaDei.
Riekert Botha is die prediker.
Datum: 1 Januarie 2021


Luister HIER na die oujaarsdiens
uit die NG Kerk Moorreesburg.
Ds. Gerhard Louw is die prediker.


No comments:

Post a Comment