Sien jou van 12:00 af by ONS HUIS!!!
Showing posts with label Irma van As. Show all posts
Showing posts with label Irma van As. Show all posts
Friday, 3 October 2025
Wednesday, 1 October 2025
Jaffel-fees Vrydag by Ons Huis
* Die verkoping word vanaf Ons Huis se stoep gedoen.
* Jaffels sal vanaf 12:00 uur gereed wees - kom haal dit af by die hek.
Bestel asseblief vooraf om
teleurstelling
te voorkom.
Stuur bestellings aan:
👉 Irma: irma@acvv-kimberley.co.za
👉 Neveshni: neveshni@acvv-kimberley.co.zaTel: 053 842 1141
Labels:
Bestel,
Bestelling,
Irma van As,
Jaffels,
Neveshni Swanepoel,
Verkoping
Monday, 29 September 2025
Jaffel-fees Vrydag by Ons Huis
* Op 3 Oktober 2025 verkoop Ons Huis die heerlikste Jaffels vir slegs R25 elk.
* Die verkoping word vanaf Ons Huis se stoep gedoen.
* Die verkoping word vanaf Ons Huis se stoep gedoen.
* Jaffels sal vanaf 12:00 uur gereed wees - kom haal dit af by die hek.
Bestel asseblief vooraf om
teleurstelling
te voorkom.
Stuur bestellings aan:
👉 Irma: irma@acvv-kimberley.co.za
👉 Neveshni: neveshni@acvv-kimberley.co.zaTel: 053 842 1141
Labels:
Bestel,
Bestelling,
Irma van As,
Jaffels,
Neveshni Swanepoel,
Verkoping
Sunday, 1 September 2024
Friday, 22 January 2021
Jaareindfunksie: 'n Groot dankie aan elkeen ...
Sunday, 28 July 2019
Saturday, 27 July 2019
Die hardloop-engele van Ons Huis ...
Vir elke tekkie teen die teer, 'n groot dankie vir julle onbaatsugtige bydrae. Dit maak 'n reuse verskil. Mag julle nog baie jare geseënd wees om 'n verskil te maak, daar waar dit nodig is. Nog foto's hier.
Thursday, 18 April 2019
Ons Huis se omgeebreiers ...
Almal het bruikbare talente en elke oggend sit die breigilde van Ons Huis en omskep bolle wol in welkome warm winterstruie. Die blínk in die ontvangertjies se oë, is die medikasie vir rumatiekvingers om die breinaalde klikkend te laat praat.
Hierdie weldoeners van ACVV Ons Huis in Kimberley het op 8
April 2019 hierdie truie aan die minderbevoorregte kinders van
ACVV ya Tshepo Creche in Leratopark oorhandig.
Subscribe to:
Posts (Atom)



















