Wednesday, 2 September 2026

Sekretaressedag: Dankie, administratiewe personeel

Vandag skuif ons die teetafel na 'n stukkie veld in die Noord-Kaap en nooi graag die ongelooflike persone wat só hard agter die skerms werk om ons ouetehuis staande hou, vir 'n waarderings-koppie-tee. 

Die administratiewe personeel is die stille helde en heldinne wat die balle in die lug hou. En daarvoor kan ons nie genoeg dankbaarheid betuig nie.

Thank you for everything you put in. 

We truely appreciate you.

No comments:

Post a Comment