Showing posts with label Coronavirus. Show all posts
Showing posts with label Coronavirus. Show all posts

Thursday, 21 May 2020

Troef die Coronavirus

Die inperking en al die klomp WA's wat so rondgestuur word, laat 'n mens partykeer wonder en sommige kere selfs in jou alleenigheid stres. Die nuus is deesdae net slegte nuus en as 'n mens alleen in jou kamer, woonstel of huis sit, is dit nodig om net weer aan die volgende herinner te word en dat dit die normale manier is om dinge te doen.

Hier is 'n paar basiese maatreëls wat René Swanepoel gee en wat ons elkeen kan doen om die Coronavirus te troef:

Moenie paniekerig word nie.
Neem ’n griepinspuiting as jy dit met jou dokter uitgeklaar het vir die gewone griep - die winter is op ons.
Wees te alle tye versigtig - was byvoorbeeld jou hande gereeld met seep en water en vir ten minste 20 sekondes lank.
Dra ’n masker soos die reëls dit vereis en onthou dat die nasorg van die gebruikte masker baie belangrik is. 
Vermy kontak met jou eie en ander se gesigte en hande.
Moenie alles wat op die internet oor die Coronavirus verskyn, vir soetkoek opeet nie, baie is vals gerugte.
Pas op dat die baie berigte wat op die internet verskyn jou nie op hol jaag nie! Baie mense sterf dalk daagliks in ons land aan ander oorsake as die Coronavirus.
Reik uit na hulle wat minder as jy het.
Leef elke dag voluit met 'n dankbare hart. 

Sunday, 17 May 2020

Dr. David Jeremiah - "Shelter in God"

Pay a visit to YouTube
As we move through coronavirus pandemic of 2020 and begin to think of its impact and effect, many people are asking what is going to happen next. Some are predicting the worst. “The world will never be the same,” they say. “We’ll never go back to normal.” The pessimism about the impact of this pandemic is almost as bad as the pandemic itself. So what do you say to those who predict such a dire post-pandemic life? I am not a prophet nor the son of a prophet - although I do have a prophet’s name. I cannot tell you all that God is going to do with this time of sheltering. But I can tell you what God has done during and after times of sheltering in the past. And once you review the truth of history as I have described it below, I think you will know what He is going to do this time.

[David Paul Jeremiah is an American conservative evangelical Christian author, founder of Turning Point Radio and Television Ministries and senior pastor of Shadow Mountain Community Church, a Southern Baptist megachurch in El Cajon, California, a suburb of San Diego]

Tuesday, 14 April 2020

18 000 besoekers via die internet!



Baie dankie aan elkeen wat vir ons 'n e-kuiertjie of -besoekie gebring het. Dankie vir al die e-posse, navrae en kommentaar. Dit gee 'n gesig aan van ons getroue lesers.

En noudat Corona ons dwing om luglangs te kuier, is ons bly dat julle 'n draai hier by Ons Huis se virtuele kuierhoekie maak!




Wednesday, 25 March 2020

Inperking: Ons het julle hulp nodig

Ons het elkeen se hulp nodig om uit te reik na hulle wat o.a. in aftree-oorde is. Hierdie is 'n unieke onvoorsiene situasie en daarom is almal se daadwerklike bydrae nodig. As ons winkel toe gaan om die huis se voorraad aan te vul, dink gerus aan jou bejaarde bure, hulle wat siek is in jou onmiddellike omgewing en die ouetehuise in jou buurt. Laai gerus 'n ekstra bottel Jik, skottelgoedwasseep, handewasseep, toiletpapier en 'n ekstra blikkie kos in. Dit gaan nie 'n groot verskil aan ons maak nie, maar wel aan die ontvanger. 

Minister Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling het gevra dat almal in 'n gees van welwillendheid sal saamwerk. Kom ons wys dat ons regtig omgee.


Wednesday, 18 March 2020

The symptoms of Coronavirus ...

1. It will first infect the throat, so you'll have a sore throat lasting 3/4 days

2. The virus then blends into a nasal fluid that enters the trachea and then the lungs, causing pneumonia. This takes about 5/6 days further.

3. With pneumonia comes high fever and difficulty in breathing.

4. The nasal congestion is not like the normal kind. You feel like you're drowning. It's imperative you then seek immediate attention.

SPREAD THE WORD

CORONAVIRUS FOR GUIDANCE:

1. If you have a runny nose and sputum, you have a common cold.

2. Coronavirus pneumonia is a dry cough with no runny nose.

3. This new virus is not heat-resistant and will be killed by a temperature of just 26/27 Celsius. It hates the Sun.

4. If someone sneezes with it, it takes about 10 feet before it drops to the ground and is no longer airborne.

5. If it drops on a metal surface it will live for at least 12 hours - so if you come into contact with any metal surface - wash your hands as soon as you can with a bacterial soap.

6. On fabric, it can survive for 6-12 hours. normal laundry detergent will kill it.

7. Drinking warm water is effective for all viruses. Try not to drink liquids with ice.

8. Wash your hands frequently as the virus can only live on your hands for 5-10 minutes, but - a lot can happen during that time - you can rub your eyes, pick your nose unwittingly and so on.

9. You should also gargle as prevention. A simple solution of salt in warm water will suffice.

10. Can't emphasize enough - drink plenty of water!

Tuesday, 17 March 2020

Die simptome van Coronavirus

1. Dit sal die keel eers besmet, sodat u 3/4 dae 'n seer keel het.

2. Die virus meng dan in 'n neusvloeistof wat in die tragea en dan in die longe beland, wat longontsteking veroorsaak. Dit duur ongeveer 5/6 dae verder.

3. Met longontsteking kom hoë koors en probleme met asemhaling.

4. Die neusverstopping lyk nie soos die normale nie.  Jy voel asof jy verdrink.  Dit is noodsaaklik dat u onmiddellik aandag soek.

VERSPREI DIE WOORD

CORONAVIRUS VIR GIDS:

1. As u 'n loopneus en sputum het, het u 'n verkoue.

2. Coronavirus-longontsteking is 'n droë hoes sonder loopneus.

3. Hierdie nuwe virus is nie hittebestand nie en sal deur 'n temperatuur van net 26/27 Celsius doodgemaak word.  Dit haat die son.

4. As iemand daarmee nies, neem dit ongeveer 10 voet voordat dit op die grond neerval en nie meer in die lug is nie.

5. As dit op 'n metaaloppervlak val, sal dit minstens 12 uur leef - dus as u met enige metaaloppervlak in aanraking kom, was u hande so gou as moontlik met 'n bakteriese seep.

6. Op stof kan dit 6-12 uur oorleef.  Normale wasmiddel sal dit doodmaak.

7. Drink warm water is effektief vir alle virusse.  Probeer om nie vloeistowwe met ys te drink nie.

8. Was u hande gereeld, aangesien die virus slegs 5-10 minute op u hande kan leef, maar - daar kan gedurende die tyd baie gebeur - u oë kan vryf, u neus onbewustelik pluk, ensovoorts.

9. U moet ook gorrel as voorkoming.  'n Eenvoudige soutoplossing in warm water is voldoende.

10. Kan nie genoeg beklemtoon nie - drink baie water!