Klik gerus HIER om 'n Bybelleesplan te kies wat by jou behoeftes pas. En terwyl jy op Kruispad e-tydskrif se webwerf is, kan jy gerus 'n bietjie hier rondkuier. Daar is soveel pitkos en stof tot nadenke.
Showing posts with label Kruispad. Show all posts

Sunday, 17 November 2024
Alternatief: Kies een van hierdie 5 Bybelleesplanne
Klik gerus HIER om 'n Bybelleesplan te kies wat by jou behoeftes pas. En terwyl jy op Kruispad e-tydskrif se webwerf is, kan jy gerus 'n bietjie hier rondkuier. Daar is soveel pitkos en stof tot nadenke.
Sunday, 13 October 2024

Sunday, 15 September 2024

Sunday, 22 October 2023
Vroeë oggendversekering
EK is by jou wanneer die klaviernote van jou lewe vals mag klink en die riviere oor jou wange stroom ...
Ek staan langs jou by die kruispad en neem saam met jou moeilike besluite:
- as jy voel of jy met jou rug teen die muur staan, is dit My hand wat jou sagkens weglei en jou die oop deure laat sien.
- as die strome binne woed, is dit My stem wat die waters se dreuning stop ... jy's uit My hand gevorm, en Ek ken jou gedagtes.
- Ek sien die seer in jou oë en Ek sien die laataand koffiebeker wat alleen staan ... Ek sien My kosbare kind voor My ... moenie bang wees vir die onbekende nie.
[Dankie, Rosetta, dat jy hierdie versekering met ons deel.]
Subscribe to:
Posts (Atom)