Showing posts with label Vriende van Ons Huis. Show all posts

Wednesday, 24 February 2021

'n Tuiste is ...

My oupa en ouma skep 'n tuiste vir ons. 

Monday, 30 December 2019

2019: Groeteboodskap

Met 2019 by ons agterdeur is dit vir ons 'n groot voorreg om elkeen van ons donateurs, borge en vriende uit ons harte te bedank vir hulle gebede, besoeke, donasies, eetgoed en ondersteuning in watter vorm ookal die afgelope jaar. Ons Huis het voor unieke uitdagings te staan gekom, maar ons staan weereens aan die einde van 'n geseënde jaar en kan ons met dankbaarheid terugkyk.

Dankie vir elkeen se bydrae.

Friday, 26 July 2019

Kuiervriende altyd welkom ...

Baie dankie aan Loki en Chrisna Kenny wat vir Ons Huis se inwoners kom kuier het. Julle is altyd welkom en bring sommer 'n vriendin of twee saam. Kuiervriende maak 'n dag sommer baie korter. 

Friday, 30 November 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis!!

Gaan loer gerus by Vriende van Ons Huis se FB vir verdere inligting en om die vordering dop te hou. 

ACVV Ons Huis, 'n tehuis vir ouer persone, versorg tans 52 mense. Alhoewel die tariewe die laagste in Kimberley is, moet 70% van hierdie inwoners staatmaak op bydraes van kinders en borge om die huur te betaal. As gevolg van stygende lewenskostes, moet tariewe aangepas word wat tans nie moontlik is nie. Die tekorte moet aangevul word van buite die tehuis. Vandaar dan die inisiatief van 1000-vir-R1000-projek. Ons daag 1000 mense (of groepe) van Kimberley uit om R1000 te skenk. Ondersteun asseblief die projek om die voortbestaan van hierdie instansie wat al reeds 'n pad in die geskiedenis van Kimberley gestap het, te verseker.

Ons Huis
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Wednesday, 31 October 2018

Sunday, 30 September 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis!!

Gaan loer gerus by Vriende van Ons Huis se FB vir verdere inligting en om die vordering van hierdie verdienstelike projek dop te hou.

Vriende, ons is besig met fondsinsameling vir Ons Huis Kimberley. Jy kan 'n verskil maak!! Maak jou bydrae en daag jou vriende uit om dieselfde te doen. Gaan 👍🏻 like Vriende van Ons Huis se blad asb! In hierdie geval is dit letterlik hoe meer siele hoe meer vreugde.

Donasies kan in die volgende rekening betaal word:

Ons Huis 
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Friday, 31 August 2018

Friday, 24 August 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis ...

Vriende, ons is besig met geldinsameling vir Ons Huis Kimberley. Jy kan 'n verskil maak!! Maak jou bydrae en daag jou vriende uit om dieselfde te doen. 👍🏻 like Vriende van Ons Huis se blad asb! 

'n Hartsprojek wat vra dat u betrokke sal raak en uitreik na hulle in nood.

Donasies kan in die volgende rekening betaal word:

Ons Huis
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Friday, 10 August 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis ...

Maak 'n verskil aan hulle wat dit nodig het. Gaan loer op Facebook na die verdienstelike projek en raak betrokke.

Donasies kan in die volgende rekening betaal word:

Ons Huis
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Tuesday, 31 July 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis!!

Gaan loer gerus by Vriende van Ons Huis se FB vir verdere inligting en om die vordering van hierdie verdienstelike projek dop te hou.

Vriende, ons is besig met fondsinsameling vir Ons Huis Kimberley. Jy kan 'n verskil maak!! Maak jou bydrae en daag jou vriende uit om dieselfde te doen. Gaan 👍🏻 like Vriende van Ons Huis se blad asb! In hierdie geval is dit letterlik hoe meer siele hoe meer vreugde.

Donasies kan in die volgende rekening betaal word:

Ons Huis 
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Saturday, 30 June 2018