Vriende, ons is besig met fondsinsameling vir Ons Huis Kimberley. Jy kan 'n verskil maak!! Maak jou bydrae en daag jou vriende uit om dieselfde te doen. Gaan
👍🏻 like Vriende van Ons Huis se blad asb! In hierdie geval is dit letterlik hoe meer siele hoe meer vreugde.Donasies kan in die volgende rekening betaal word:
Ons Huis
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156
Baie dankie vir jou ondersteuning!

No comments:
Post a Comment