Woensdagwense 2

 Terug na HOME PAGE

Die meeste van die blomme wat die agtergrond van die boodskappe vorm, kom uit Rosetta Venter, vroeër van Heidelberg, se tuin, asook uit Ons Huis se tuin. Deesdae noem Rosetta Mosselbaai haar tuiste. Dankie vir die foto's wat jy/julle so gereeld gestuur het.

Lees hierdie gedagtes so proe-proe. Net so een op 'n dag/slag. Dink daaroor, herkou daaraan en laat dit jou motto vir die dag wees. Leesvreugde!

No comments:

Post a Comment