Showing posts with label Dementia. Show all posts
Showing posts with label Dementia. Show all posts
Friday, 19 September 2025
Thursday, 18 September 2025
Kimberley goes PURPLE for dementia awareness
"Caregivers, you are not alone!"
Can you share details about major ongoing projects or initiatives?
* During Purple parkrun in September, participants wear purple for the Run for Dementia at the Rooifontein game farm next to Kimberley.
* A WhatsApp support group is available for those affected by dementia. In-person meetings occur monthly at the Belgrave Lodge and quarterly at the Acacia Retirement Village, offering a safe space to share experiences and gather information.
* Monthly activities for the elderly is held at Belgrave Lodge, which include games, sing-along, chair exercises, and fun-filled social engagement.
* Monthly activities for the elderly is held at Belgrave Lodge, which include games, sing-along, chair exercises, and fun-filled social engagement.
Currently, more than 55 million people all over the world have dementia, with nearly 10 million new cases reported annually, with over 60% of these living in low and middle-income countries.
Sunday, 1 September 2024
Tuesday, 27 August 2024
Jaarlikse Yonder Hartsfees:
29 Augustus - 1 September 2024
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Koffie,
Ouetehuis,
Pannekoek,
Yonder Hartsfees
Sunday, 25 August 2024
Ons harte by Ons Huis loop oor van dankbaarheid
Dankie aan die talle mense wat hande gevat het met Ons Huis en donasies by die kantoor kom afgee het. Ons het 'n redelike lywige lysie saamgestel van alles wat benodig word vir die pannekoek- en vetkoekstalletjie van die ACVV en ADASA by die Yonderfees eerskomende naweek. 'n Mens staan werklik verstom oor die welwillendheid en die omgee van Kimberley se mense.
'n Yslike-uit-die-hart-uit-dankie!!
Daniël Louw het gesê dat barmhartigheid, omgee, medelye en mededeelsame naasteliefde maak die lewe mooi. Dit is presies wat ons by Ons Huis ervaar het.
Ons sien julle by die fees wat 29 Augustus begin. Moenie na die weer kyk nie - sleep familie, bure, vriend en vyand saam met jou na die fees en kom ondersteun ons!
Sien jou daar!!
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Baie dankie,
Dankie,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Tuesday, 20 August 2024
Saturday, 17 August 2024
Dankie, vir die reaksie tot nou - lees weer, besin weer, besluit weer en skenk nog een keer, asseblief!
Vanaf 29 Augustus tot Sondag, 1 September 2024 is die pannekoek- en vetkoekstalletjie aan die ACVV en ADASA (Alzheimers) Kimberley, by die jaarlikse Hartsfees te Yonder, toegeken. Dit is dus 4 dae wat die 2 organisasies vir fondsinsameling pannekoek en vetkoek verkoop.
Sonder u gewaardeerde hulp sal ons dit nie kan doen nie. Ons benodig bestanddele en vra asseblief vir hulp van u of u organisasie/besigheid. Hieronder is 'n lys van wat ons benodig:
* koekmeel - ten minste 20 kg
* suiker - ten minste 20 kg
* pypkaneel
* bakpoeier
* suurdeeg
* sout
* asyn
* olie - ons het redelik baie nodig vir die vetkoek bak
* eiers - hiervan het ons ook heelwat nodig
* maalvleis
* hoenderfilette
* mayonnaise
* blik of 2 "Spray & Cook"
* gevriesde gemengde groente om by die maalvleis te voeg
* verpakking
Ons as bestuur en personeel van die twee organisasies wil u byvoorbaat vir u gewaardeerde bydrae bedank.
Vriendelike groente.
Irma van As en Emsie Malan
(Bestuurders van ACVV Kimberley en ADASA Kimberley)
Kontak Irma by 053 842 1141 tydens kantoorure
Ons het jou hulp nodig!
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Tuesday, 13 August 2024
Lees, besin, besluit en skenk, asseblief!

Jaarlikse Yonder Hartsfees: Die fees wat jou hart steel
Wanneer: 29 Augustus tot 1 September 2024
Waar: Malupark, Hendrik van der Bijlstraat, Kimdustria, Kimberley
Waarom: Omdat jou teenwoordigheid 'n verskil aan hulle maak vir wie fondse ingesamel word.
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Tuesday, 6 August 2024
Die Jaarlikse Yonder Hartsfees: Die ACVV en ADASA is daar!!
in die fees wat jou hart gaan steel!!!
HANDE BOU BANDE
Raak betrokke by die ACVV- en ADASA-stalletjie tydens die Yonder Hartsfees - dit is ons groot fondsinsamelingsprojek vir hierdie jaar. Kom kuier en kom werk lekker saam! Net 'n uur of twee gaan al 'n reuse verskil maak en daarna kan jy al die ander stalletjies besoek. Kontak Irma by 053 842 1141 tydens kantoorureOns het jou hulp nodig!
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Friday, 2 August 2024
Die Jaarlikse Yonder Hartsfees: ADASA en die ACVV is daar!!
Die fees wat jou hart gaan steel!!!
'n Bekende Afrikaanse spreekwoord lui:
Vele hande maak ligte werk!
En dit is net hier waar ons die vrymoedigheid neem om op die lesers se knoppie te druk. Ons benodig ekstra hande tydens hierdie fees. Indien enigeen sy of haar weg oopsien om vir 'n uur of twee uit te help, kontak Ons Huis by 053 842 1141 tydens kantoorure!
Ons wag vir jou oproep!
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Subscribe to:
Posts (Atom)