Showing posts with label Harmonie. Show all posts
Showing posts with label Harmonie. Show all posts

Friday, 10 April 2020

Paasvrydag: Covid-19-erediens

Vandag plaas ons ds. Santie Nel van Harmonie-gemeente se oggenderediens wat sy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar. Dit is deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Sy nooi elkeen uit na die nagmaalstafel.

Skriflesing: Matt. 27 vanaf vers 45

Seënwense.

Kerkdiens 11 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Santie Nel te aktiveer)

Thursday, 9 April 2020

Covid-19-oordenking 14

Ds. Dawie Scheepers van Harmonie-gemeente gaan vanaand die oordenking doen. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore

Vanaand se tema: Die pad na Getsemane.

Teksvers: Lukas 22:39-53

Klik op die skakel "Oordenking".

Seënwense.

Oordenking 9 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Dawie Scheepers te aktiveer)