Showing posts with label Dagstukkies. Show all posts
Showing posts with label Dagstukkies. Show all posts
Tuesday, 31 December 2024
Thursday, 7 September 2023
Gedagte vir die dag
Die behoefte aan dagstukkies het al 'n paar keer op die tafel geland. Die internet is vol treffende en sielsverrykende stukkies. Vir diegene wat nie op FB is nie en ook nie so vaardig met die soekenjin is nie, deel ons vandag twee skakels. Hulle is een van baie instansies wat daagliks 'n gedagte van die dag plaas. Deur die loop van die jaar sal daar ook ander skakels geplaas word, sodat julle kan aansluit of inskakel of registreer om te deel in daardie dagstukkies.
Klik HIER om Stellenberg-gemeente se dagstukkies te lees.
Klik HIER vir Boodskap vir Vandag van Bybelmedia.
Sunday, 3 September 2023
Seisoene
[Dankie, Marguerite, wat hierdie treffende stukkie met die lesers deel. Dit kom uit Milanie Vosloo se mini Bybeldagboek, Woorde wat leef.]
Subscribe to:
Posts (Atom)
