"Here, oral waar ek gaan laat ek vingerafdrukke na.
Op die hande wat ek aanraak, op borde, mure en boeke.
Daar is nie wegkomkans nie,
Waar ek vat plaas ek 'n teken van my identiteit.
"Help my Here, om vandag waar ek ookal gaan
Hartafdrukke na te laat ...
Hartafdrukke van regverdigheid en deernis,
Van begrip en liefde,
Van barmhartigheid en belangstelling.
Hartafdrukke van hartlike vriendelikheid en
Van opregte betrokkenheid.
Mag my hart 'n ander hart aanraak
En 'n afdruk van u liefde laat."
En as iemand sou sê:
"Jou aanraking het my vandag versterk"
Laat hulle agterbly met die wete dat dit
U liefde was wat hul in my ervaar het."
Dit is my gebed vir almal wat ek ken!
Showing posts with label Deernis. Show all posts
Showing posts with label Deernis. Show all posts
Friday, 9 May 2025
Thursday, 23 November 2023
Dink hieroor: Om te ween is goed
Ons deel in die leesvreugde van die lesers van die Tuinroete, Hessequa en die Karoo. Ons klomp hier in die NK geniet Klaas Niemandt se hartstories wat in die Graaff-Reinet Advertiser verskyn. Vandag sê oom Klaas dat party goete in die lewe praat 'n man nie; jy leef dit net.
Klik HIER as jy wil weet hoekom dit goed is om te ween.
Subscribe to:
Posts (Atom)
