Showing posts with label Psalms. Show all posts
Showing posts with label Psalms. Show all posts

Wednesday, 3 July 2024

Oomblik van stilte: Ps. 140:8

HERE, Here, sterkte van my heil, U beskut my hoof in die dag van stryd.


Probleme en stryd sal jy gedurig in jou lewe hê, maar God, sal jou deur sy barmhartigheid uitlei in die stryd. 
God sal jou bewaar van die bose; weerstaan die duiwel en hy sal van jou wegvlug.
Die Here bewaar jou hoof in die dag van stryd, sodat jou verstand met wysheid gevul sal wees.
Vandag nog sal God jou beskerm en na jou omsien en dir stryd vir jou stry omjou die oorwinningte gee.

Red my Here en bewaar my vir die manne van geweld (vers 2). Ek het tot die Here gesê: U is my God; luister tog Here, na die stem van my smekinge (vers 7). Want op U is my oë, HERE, Here; by U skuil ek: giet my siel nie uit nie (Ps. 141:8)! Die Here hoor my gebed en antwoord vanuit die hoogte. U Gees lei my en leer my bid tot U o Vader, in Jesus Naam. Ek skuil by U, want U alleen is my beskutting. Amen.

Sunday, 23 August 2020

Thursday, 20 August 2020

Die Psalm-reeks ...

Ons is byna aan die einde van die Psalm-reeks!

Ja, die eerlike worsteling met die swaar en seer van die lewe word so intiem gedeel dat dit ‘n mens ‘intrek’ in die trauma van die Psalmis, want ons kan ook assosieer met dieselfde stryd in ons binneste.

Maar elke Psalm het ook ‘n ligstraaltjie!

Hier na die einde ervaar ons die hoogtepunt van die Psalms: lof, eer, dank, aanbidding, vrede en vreugde in God.

Die aangrypende: Die Almagtige Sterke ‘Gentle Giant’-God, buig neer om die fynste kleinste brose mens in sy krisis te help.

Mag die Psalms ‘n nuwe lied in jou hart opwek.


Saturday, 1 August 2020

Druppels Hoop

Gaan maak gerus 'n draai by die Psalms. Klik HIER.
Rol dan af tot by die aktiewe Psalms: Ps. 1- 127

Sunday, 24 May 2020

Druppels hoop uit die Psalms

Gaan lees die Psalms HIER - dag 57