Showing posts with label Josua. Show all posts

Friday, 2 August 2024
Thursday, 1 August 2024
Wednesday, 31 July 2024
Tuesday, 30 July 2024
Monday, 29 July 2024
Wednesday, 5 June 2024
Oomblik van stilte: Jos. 24:15
... kies dan vir julle vandag wie julle wil dien
Die lewe bestaan uit soveel keuses; ons soek almal kort pad vir ons uitkomstes. Keuses moet gemaak word en dan moet jy dit reg bestuur, al is dit die verkeerde keuse. As dit egter kom by die Ewige Lewe is daar net een keuse en dit is die Seun van die Lewende God. Al die ander keuses in jou lewe is ondergeskik aan Jesus jou Verlosser en Saligmaker. 'n Verkeerde keuse op díé gebied kan jou, jou lewe kos, die Ewige Lewe.
Dankie Here, U het vir my gebid dat ek nie die pad byster raak en U verloën nie. Ek was verlore maar U het my kom soek aan van die dood gered. Omdat U my eerste liefgehad het, het ek U gekies. Dankie dat U my uitverkies het. Nou kies ek U. Omdat U leef sien ek kans vir môre en my vrees verdwyn. Amen.

[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]
Labels:
Gebed,
Josua,
Oomblik van stilte,
Pieter Swanepoel
Subscribe to:
Posts (Atom)