Showing posts with label Haarsalon. Show all posts

Saturday, 26 September 2020

Ons Huis-fasiliteite: Haarsalon

Besoek gerus Ons Huis se haarsalon.

Die haarsalon is deel van die fasiliteite wat die ouetehuis bied. En ons swakkere geslag weet mos dat 'n mens nie net die haarkapster besoek, wanneer jy jou hare moet gaan sny nie ... 'n besoek aan die haarkapster sluit eintlik 'n besoek aan die sielkundige, maatskaplike werkster, vriendin en gespreksgenoot in.

Indien daar 'n behoefte aan enige van bogenoemde is, kom maak gerus 'n draai by die haarsalon.

Tuesday, 28 January 2020

Ons haarsalon ...

Monday, 11 June 2018

Haarsalon deel van Ons Huis

'n Groot gerief vir die inwoners is die haarsalon wat deel van Ons Huis is. Mooi-lyk word maklik gemaak, geen vervoerprobleme of lang wag nie.