Showing posts with label Omgee. Show all posts
Showing posts with label Omgee. Show all posts
Friday, 17 April 2026
Thursday, 15 January 2026
Ouma se wenke: Begin 2026 op 'n goeie voet met jou kleinkinders
Die eerste en grootste geskenk, na my mening, wat 'n ouma (en/of oupa) 'n kleinkind kan gee, is liefde.
In hierdie boek word belangrike onderwerpe aangeraak.
* Baie daarvan.
* Soveel as jy kan.
* Kinders suig dit op soos 'n spons
* Hulle baai daarin en dit gee hulle selfvertroue 'n hupstoot.
So dikwels wonder grootouers wat kan ons doen en beteken vir ons kleinkinders, sonder om die ouergrense te oortree.
Lees gerus Johan en Nina Smit se boek "Loshande die beste oupa en ouma: om die wêreld vir jou kleinkinders te beteken."
In hierdie boek word belangrike onderwerpe aangeraak.
* Aspekte soos die voorbeeld wat grootouers stel.
* Die kleinkind se godsdiens en hoe daaraan gebou kan word.
* Die effek wat egskeiding op die kleinkind kan hê.
* Hoe die kleinkind begelei kan word om dood en afskeid te kan hanteer.
* Selfs die dood van 'n kleinkind en die verwerking van die seer deur die grootouers.
Die outeurs probeer om sentimentele gesprekke rondom kleinkinders te vermy en om dieper te grawe in die verhoudings waarin grootouers met hulle kinders en kleinkinders staan. Die boek bevat kostelike verhaaltjies van kleinkinders se sêgoed en hulle kinderlike opregtheid teenoor hulle oupas en oumas. Een van die hoofstukke van die boek beskryf 'n hele aantal getuienisse van laerskoolkinders oor hulle oupas en oumas.
Klik HIER vir meer inligting.
Onthou, wees die beste oupa en ouma wat jy kan wees.
Dit beteken nie materiële geskenke nie,
maar onthou-geskenke, omgee-drukkies en
ore wat aandagtig luister sonder kritiek.
Geniet jou kleinkinders!
Labels:
Egskeiding,
Granny,
Kleinkinders,
Liefde,
Omgee,
Ouma,
Oumawenke,
Oupa,
Tips,
Wenke
Monday, 25 December 2023
Kersete onbeperk
Wanneer ons aan Kersfees dink, is dit gewoonlik met 'n glimlag om die mond, en 'n vonkel in die oog: Familie, kinders of vriende rondom ‘n Kersboom en geskenke. 'n Kersete by die werk of die kerk. In hierdie tyd is daar by soveel restaurante, gastehuise en hotelle spesiale aanbiedings. Besprekings is noodsaaklik, want die belangstelling is groot. En wat het al hierdie plekke in gemeen? Dikwels onnodig oorlaaide kostafels.
Dink en doen hierdie jaar iets in die gees van Kersfees. Ons Kersete-tafels staan en kreun gewoonlik onder die gewig van al die kos. Daar is altyd kos wat oorbly. As die ete verby is, en almal is verby hulle versadigingspunt en gelukkig, pak die oorblywende kos in pakkies, en gee dit vir jou gaste soos hulle vertrek. Of ry verby die supermark waar jy inkopies doen en gee dit vir die sekuriteitsman/vrou wat aan diens is, of die hekwag van die kompleks, of die mense in die wagkamer van die staatshospitaal of die wag in die straat, of die man op die hoek wat bedel.
As hierdie versoek te laat is vir vanjaar, onthou dit vir volgende jaar en deel dit met hulle in jou vriendekring!
[Dankie, Estelle, vir die omgee-voorstel.]
Tuesday, 5 December 2023
Saturday, 18 December 2021
Saturday, 19 December 2020
Omgee-sakkies
Spread kindness in a bag to those you know are in need of some TLC. You are also welcome to drop Kindness bags with essential goodies at any of our social work offices or child & youth care centres. Thank you! #365DaysOfActiveKindness
Wednesday, 16 December 2020
Verander die wêreld
Kindness can change someone's world. Become a world changer,
a world maker #365DaysOfActiveKindness
'n Klein bietjie omgee kan iemand se wêreld verander. Word 'n wêreldmaker. #365DaeVanAktieweOmgee
Friday, 4 December 2020
Someone needs your kindness
Someone needs your kindness. Reach out and change a life. Iemand het jou omgee nodig. Reik uit en maak 'n verskil. #365DaysOfActiveKindness #365DaeVanAktieweOmgee
Friday, 27 November 2020
Black Friday
Spend your time & money on those that are in need of love, kindness and support and wear black to raise awareness about violence and abuse.
Black Friday: Spandeer jou tyd en geld op diegene wat liefde, omgee en ondersteuning nodig het.
#365DaysOfActivism
#BlackFridayAwarenessOfAbuse
#EnoughIsEnough 28
#365DaysOfActivism
#BlackFridayAwarenessOfAbuse
#EnoughIsEnough 28
Monday, 5 October 2020
Saturday, 30 May 2020
Thursday, 7 May 2020
Share & care ...
God is not interested in our Comfort, but in our Character! Character, like Gold, is purified ONLY by fire!
Kan dit wees dat COVID-19 die harde kors van ons harte afgekrap het sodat ons nou eers begin besef dat daar mense is wat werklik in groot ellende verkeer!
Asof die twee klein woordjies “Share & Care” nuwe betekenis begin kry! Meer mense begin nou bid, nie net vir hulleself nie, maar vir ander in nood!
Hoor u ook in jou gees die noodroepe van pyn en honger dag en nag, ver en nou al hoe nader?
Sal ons regdeur die nag opstaan en bid om die lewe van ons kinders wat op die hoeke van die
vergaan …?
vergaan …?
Klaagliedere 2:18-22 Hulle hart roep na die HERE. Muur van die dogter van Sion, laat trane afloop soos ‘n stroom, dag en nag; gun jouself geen verposing nie, laat jou oogappel nie rus nie. Staan op, skreeu in die nag by die begin van die nagwake, stort jou hart uit soos water voor die aangesig van die HERE, hef jou hande op na Hom, ter wille van die lewe van jou kinders wat versmag van honger by die hoek van al die strate. Aanskou, HERE, en merk op aan wie U so gedoen het! Moet vroue dan hulle vrug eet, kindertjies wat op die hande gedra word? Moet dan in die heiligdom van die HERE priester en profeet gedood word? Op die grond lê jonk en oud in die strate; my jonkvroue en my jongmanne het deur die swaard geval; U het hulle gedood op die dag van u toorn, U het geslag sonder verskoning. U het soos op ‘n feesdag my verskrikkinge geroep van rondom, en niemand het op die dag van die HERE se toorn vrygeraak of ontkom nie; die wat ek op die hande gedra en grootgemaak het—my vyand het hulle omgebring ...
Klaagliedere 3:19-24 Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wilde-als en die gif. As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my. Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
Gaan lees Ps. 41 se stukkie HIER.
Labels:
Bid,
Brahm Reyneke,
Covid-19,
Covid-19-oordenking,
Omgee
Friday, 17 April 2020
Wednesday, 8 April 2020
Monday, 6 May 2019
Tuesday, 30 April 2019
Sunday, 14 April 2019
Tuesday, 5 March 2019
Sunday, 3 February 2019
Respect Your Parents In Their Old Age ...
We get so busy and lost in growing up, we forget that our parents are growing old too. Just like they have been there for us all their lives, it’s time for us to be there for them. Just hug them and tell them, you are always there for them. Give them your love, care and respect, the 3 thing any person of any age wants in his life.
Here’s the heart touching story about mother & son.
[Read more...]
Here’s the heart touching story about mother & son.
After his father’s death, the Son decided to leave his mother at an old age home and visited her on and off.
Once he received a call from the old age home… “Your mom is very serious please come and visit her.” So the son went and saw that his mom was very critical and on her dying bed.
He asked: Mom what can I do for you.
Mom replied : “Please install fans in the old age home, as there are none. Also put a fridge for betterment of food because many times I slept without food”.
The son was surprised and asked : Mom, while you were here you never complained, but now you have few hours left and you are telling me all this, why?
Mom replied : “It’s OK dear, I’ve managed with the heat, hunger pain, but when your children will send you here, I am afraid you will not be able to manage!
“Love your parents and treat them with loving care for you will only know their value when you see their empty chair…”
Sunday, 28 October 2018
Klerksdorp se omgee-mense op twee wiele ...
Bikers van Klerksdorp het Sondag, 21 Oktober 2018, 'n welkome besoek aan Ons Huis gebring. Hulle het 'n geestelike boodskap gebring en hope liefde aan elke inwoner uitgedeel, sommer so saam met 'n
geskenkpakkie.
Nog foto's hier!
Nog foto's hier!
Labels:
Bikers,
Bikers van Klerksdorp,
Klerksdorp,
Omgee
Subscribe to:
Posts (Atom)
















