Thursday 31 December 2020

Nuwejaarsdiens

Luister HIER na die nuwejaarsdiens
(31 Desember 2020) uit VitaDei.
Riekert Botha is die prediker.





Thursday 24 December 2020

Die hand van God

Luister HIER na pastoor Corrie Greeff se
treffende boodskap.

 

The legend of the candy cane


Covid-19 se invloed op mense ...

Die COVID-19 pandemie het 'n tweede draai kom maak, nadat ons gehoop het dat die einde in sig is. Vir baie mense het die pandemie baie hartseer gebring, terwyl daar nog baie is wat die Covid-19-pad moet loop. Ons dink aan die mense na aan ons en ook aan hulle wat daagliks hul eie stryd moet stryd, veral hier rondom die feestye. 

Wednesday 23 December 2020

Liewe Vader Krismis

Ek is bitter jammer my versoekie kom so laat.
Ek hoop nie dit skep vir jou groot logistieke probleme nie.
Ek was so besig om die naderende feestyd te probeer ignoreer, dat ek nie eerder daarby uitgekom het nie.
Op my lysie is net ‘n paar dingetjies.
Jy behoort geen moeite te ondervind om dit op die laaste nippertjie vir my bymekaar te skraap nie.
1.   Tevredenheid met wat ek het en is.
2.   Verdraagsaamheid teenoor diegene wat anders as ek is.
3.   Geduld met diegene wat stadiger as ek is.
4.   Energie om te doen wat ek moet doen.
5.   Die wysheid om af te skaal wanneer die energie ontbreek.
6.   Die vermoë om my geliefdes te aanvaar presies soos hulle is.
7.   ‘n Groot sak vol optimisme. Verbete optimisme, teen die realiteit in, as dit nodig is.
8.   ‘n Blywende geloof in die liefde in al sy vorme.
9.   Die gawe om nooit op te hou lag (en nonsens praat) nie.
10. En les bes: Die vermoë om op te hou eet solank dit nog lekker is.

Daarby dankbaarheid omdat ek in die posisie is om Nommer 10 nodig te hê. Terwyl jy nou besig is, sal ek dit waardeer as jy sommer hierdie paar dingetjies vir almal wat hier lees, ook sal aflaai!

Tuesday 22 December 2020

Last minute shopping ...

NEW STOCK!!!!!! 

Please come and support us. 

14 Halket Street. New Park. Kimberley

We are there for you! 



Jesus is the reason for the season


Noudat dit Kersfeestyd is hoor mens dikwels slagspreuke soos “Put Christ back into X-mas” en “Jesus is the reason for the season”. 

Ek hou daarvan, want dit herinner ons (en die wêreld) dat Jesus sentraal moet wees in ons Kersfeesvieringe. Toe Jesus gebore is, was daar nie vir Hom plek in die herberg nie en ek wonder baie keer hoekom het die herbergier nie maar êrens ‘n ou plekkie gemaak vir die Verlosser, die Koning, die Vredevors om gebore te word nie? Dalk is dit omdat hy nie gewéét het dat dit Hy is nie? Maar ons, ons wéét Hy is die Saligmaker, die Seun van God, Immanuel. Kom ons maak vir Hom plek hierdie Kersfees, plek in ons harte, plek in ons lewe en in ons huise. Daar is ‘n lied wat ons sing wat sê: Al word die Seun van God ‘n duisend maal gebore, maar nie in jou nie, bly jy verlore. Maak plek vir Jesus ... Wilna

Monday 21 December 2020

Sunday 20 December 2020

Saturday 19 December 2020

Omgee-sakkies

Spread kindness in a bag to those you know are in need of some TLC. You are also welcome to drop Kindness bags with essential goodies at any of our social work offices or child & youth care centres. Thank you! #365DaysOfActiveKindness

Versprei omgee in 'n sakkie aan hulle wat jy weet 'n bietjie omgee en deernis nodig het. U is welkom om die "omgeesakkies" met noodsaaklike "goodies" by enige van ons maatskaplikewerk-kantore of kinder- & jeugsorgsentrums af te gee. Baie dankie! #365DaeVanAktieweOmgee


Plant a tree ...


Friday 18 December 2020

Wednesday 16 December 2020

Verander die wêreld

Kindness can change someone's world. Become a world changer, a world maker #365DaysOfActiveKindness 

'n Klein bietjie omgee kan iemand se wêreld verander. Word 'n wêreldmaker. #365DaeVanAktieweOmgee

Do more ...


Wednesday 9 December 2020

Monday 7 December 2020

Be ready!

We need to fight COVID-19 and Violence. #365DaysOfActiveKindness. Ons moet COVID-19 en geweld beveg. #365DaeVanAktieweOmgee

Be ready!

Happiness ...


Friday 4 December 2020

Someone needs your kindness

Someone needs your kindness. Reach out and change a life. Iemand het jou omgee nodig. Reik uit en maak 'n verskil. #365DaysOfActiveKindness #365DaeVanAktieweOmgee

You are missing someone ...


Thursday 3 December 2020

The power of stepping away

JY kan die een wees wat die kringloop van geweld breek. Tree weg. ~ YOU can be the one to break the cycle of violence. Step away.

Spreuke 26:20 - Deur gebrek aan hout gaan die vuur dood. ~ Proverbs 26:20 - Without wood a fire goes out.

#BreakTheCycleOfViolence
#BreekDieKringloopVanGeweld
#365DaysOfActivism

Wednesday 2 December 2020

Break the cycle of violence ...

We also need to include the boy child in all actions against violence and abuse 💙 Ons moet ook seuns insluit in alle aksies teen geweld en mishandeling.

#365DaysOfActivism
#EndTheCycleOfViolence

Tuesday 1 December 2020

Beskerm ons ouer persone


Ouer persone is dikwels die teikens en slagoffers van geweld en mishandeling. Respekteer en beskerm ons ouer persone.

Older persons are often the targets and victims of violence and abuse. Please respect and protect our elders.

#ProtectOurElders
#BeskermOnsOuerPersone
#365DaysOfActivism  1

Monday 30 November 2020

Friday 27 November 2020

Break the culture of silence ...

You can make a difference. Stop violence.  

Black Friday

Spend your time & money on those that are in need of love, kindness and support and wear black to raise awareness about violence and abuse.

Black Friday: Spandeer jou tyd en geld op diegene wat liefde, omgee en ondersteuning nodig het.

#365DaysOfActivism
#BlackFridayAwarenessOfAbuse
#EnoughIsEnough 28

Wednesday 25 November 2020

Stop geweld ...

Ouer persone is dikwels die teikens en slagoffers van geweld en mishandeling. Respekteer en beskerm ons ouer persone.

Older persons are often the targets and victims of violence and abuse. Please respect and protect our elders.

#ProtectOurElders
#BeskermOnsOuerPersone
#365DaysOfActivism

A child learn to tolerate violence ...

The power of setting an example for your children. Teach your children well as the opposite is also true ❣️ Die mag van die voorbeeld. Die teenoorgestelde is natuurlik ook waar. Stop the inter-generational transfer of violence and trauma.

#365DaysOfActivism
#EnoughIsEnough
#ChildProtection teddie

Monday 23 November 2020

Friday 20 November 2020

Wednesday 18 November 2020

Monday 16 November 2020

Monday 9 November 2020

Friday 6 November 2020

Friday 30 October 2020