Showing posts with label Maatskaplike Dienste. Show all posts
Showing posts with label Maatskaplike Dienste. Show all posts

Thursday, 30 July 2020

ACVV KIMBERLEY: Maatskaplike hulpwerkpos

Minimum vereistes
• Registrasie by die SACSSP en bewys van betaling vir 2020/2021-jaargelde
• Kennis van ontwikkelingsgerigte maatskaplike werk, Kinderwet en Kinderbeskermingsdienste
• Rekenaarvaardigheid
• Geldige rybewys
• Polisieklaringsertifikaat

Vergoedingspakket onderhandelbaar binne ACVV-skale. Keerdatum vir aansoeke is 2020/07/30

Diensaanvaarding: 2020/09/01

Rig volledige CV aan die Streekbestuurder Noord-Kaap by epos: esmerelda@acvv.org.za

Navrae aan Esmerelda Deelman (053) 712 1722/ 071 896 9376

Indien u 14 dae na sluiting van aansoeke geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol is.

ACVV KIMBERLEY: SOCIAL WORK AUXILIARY POST
Minimum requirements
• Registration with the SACSSP and proof of payment of annual fee for 2020/2021
• Knowledge of developmental social work, Children’s Act and Child Protection Services
• Computer Literacy
• Valid driver’s licence
• Police Clearance certificate

Salary & benefits negotiable within the scales of the ACVV. Due date for application is 2020/07/30

To commence on: 2020/09/01

Send complete CV to Regional Manager Northern Cape email: esmerelda@acvv.org.za

Enquiries: Esmerelda Deelman at (053) 7121722/ 071 896 9376 If no feedback is received

Thursday, 13 December 2018

Santa Shoe Box

Ons leen so 'n stukkie by "Ons Huis" se blog om die ACVV Maatskaplike Dienste se Santa Shoe Box-projek se foto's te plaas.

Die kleintjies was oorweldig deur die gekenke wat hulle gekry het. Kersfees is 'n tyd om te gee en kinderlike opgewondenheid gee aan "gee" soveel waarde.

Foto's: ACVV FB