Ons Huis Kimberley
Reik uit en maak 'n verskil daar waar jy is!!
Wednesday, 4 November 2026
Laat hulle ...
Laat hulle kwaad wees.
Laat hulle jou naam deur die modder trek
Laat hulle jou oordeel.
Laat hulle "reg" wees.
Laat hulle jou die skurk maak.
Laat hulle in jou twyfel.
Laat hulle nie van jou hou nie.
Laat hulle nie met jou praat nie.
Vir die liefde van GOD,
wat dit ook al is wat mense wil doen, LAAT
HULLE!
No comments:
Post a Comment
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment