Wednesday, 25 November 2026

Hartsake oor 'n koppie tee: Die sommiges onder ons ...

Almal sien 'n ander weergawe van jou. 
Sommige bewonder jou, 
sommige hoop jy misluk. 
Sommige 'n voorbeeld, 
sommige kompetisie. 
Sommige dink jy doen goed, 
sommige dink jy is 'n verloorder. 
Sommige onthou jou verlede. 
Min ken jou hede. 
Uiteindelik maak net een opsie saak, 
joune.

No comments:

Post a Comment