Showing posts with label Klerewinkel. Show all posts
Showing posts with label Klerewinkel. Show all posts

Wednesday, 31 January 2024

Dis tyd vir kaste skoonmaak!

Ondersteun asb. die ACVV Ons Huis. Enige donasies kan afgelewer word by die ACVV-kantore  Halketstraat 14, Newpark, Kimberley.

Indien jy vervoerprobleme het, is ons bereid om die klere te kom optel. Skakel asb. die kantoor by 053 831 5816. 

Wednesday, 17 May 2023

Please support ACVV this winter

Please support ACVV this winter. Any donations can be dropped off at ACVV 14 Halket street, New Park, Kimberley.
If we need to pick up, please call the office on 053 831 5816

Wednesday, 5 August 2020

Shop 'till you drop

Dis tyd vir kaste skoonmaak!

Kontak ons gerus om meer uit te
vind oor kleredonasies en wat alles
in ons winkel beskikbaar is. 

Thursday, 19 September 2019

Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?

ACVV Ons Huis se kleretrommel (tweedehandse klerewinkel) het tans 'n groot behoefte aan voorraad.

Die klereverkope is 'n fondsinsamelingsprojek vir die Tehuis.

Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis moet kom haal.

Friday, 31 August 2018

Bring saam en kom koop saam...

Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?

ACVV Ons Huis se Kleretrommel (tweedehandse klerewinkel) het tans 'n groot behoefte aan voorraad.

MAAR

daar is ook heerlike verrassings op die koop toe!!

Besoek ons op 'n gereelde basis! Sien jou daar!!

Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis moet kom haal.

Wednesday, 30 May 2018

'n Kleretrommel met 'n verskil...

Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?

ACVV Ons Huis se Kleretrommel (tweedehandse klerewinkel)
het tans 'n groot behoefte aan voorraad.

M A A R

daar is ook heerlike verrassings op die koop toe!!

Besoek ons op 'n gereelde basis! Sien jou daar!!

Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis moet kom haal.

Saturday, 28 April 2018

Kleretrommelwinskopies!

Kom besoek Ons Huis se Kleretrommel en kom koop die winskopie van 'n leeftyd...
Moenie te lank draai nie... ons bly nie voor nie!