Monday 30 September 2019

5 days left!!



What's happening this week ...

ACVV Maatskaplike Dienste hou die 5de Oktober 2019 basaar. Ondersteun die goeie doel deur enige donasies te skenk. Vir enige navrae kontak asb vir Cindy Greyling 053 831 5815 / cindy@acvv-kimberley.co.za

Dankie vir almal se ondersteuning.

Stars can't shine...


Saturday 28 September 2019

Kom ondersteun ons - 5 Oktober 2019

Pryse te wen,
hope pret,
heerlike kos
en nog baie meer.
Kom onder steun ons vir 'n goeie doel!


Each day provides it's own gifts ...


Friday 27 September 2019

Sien die behoeftes van ONS HUIS raak!

Ons Huis benodig die volgende: 
Boeke vir ons biblioteek
Doeke (volwassenes)
Elektriese skeermesse
Ensure, aanmaakkoeldrank
Handskoene
Klere vir die klerewinkel
Kuiers oor 'n koppie tee
Lakens en "linen savers"
Pleisters en verbande
SAAD of steggies vir ons tuin (groente en blomme)
Skoonmaakmiddels
Skryfbehoeftes bv. fotostaatpapier
Snoeperye
Tuinmeubels
TOILETWARE
Tydskrifte
Vrywilligers wat sal kom lees 


U kan ook ‘n donasie maak om genoemde items te koop.

Thursday 26 September 2019

Wednesday 25 September 2019

Tuesday 24 September 2019

Baie baie dankie ...



Malu Pork
Pick 'n Pay Rhodesdene
West End slaghuis
Qualicon Construction
Destiny House
Dail a Pack
ACVV Ons Huis
Newton Skool
Eureka Skool
Kleinkind Ontwikkeling
Dail a Bake

Help someone in need ...


Monday 23 September 2019

Basaar: vele hande - ligte werk ...

Ons basaar is amper hier. 'n Droom wat 'n realiteit geword
het. Skenkings  in watter vorm ookal, is meer
as welkom. Hulp in die gedaante van ekstra hande, 'n
noodsaaklikheid. Tyd, geld of goedere - ons het jou nodig.
Kontak Cindy: 079 697 6336  

Sunday 22 September 2019

Dankie vir die positiewe reaksie!

Johanna Gerryts het sommer vroeg-vroeg al van haar laat hoor. Sy is bereid om pannekoek te bak en sy is ook bereid om deeg te help aanmaak!'
Verder kan die poedingtafel ook op 'n skenking van haar kant af staatmaak.
 
Viva basaarpannekoek en basaarpoeding!

Verder nooi sy vir Jannie en Rina hartlik uit om hulle gewig in te gooi. 

Enige een wat hierdie verdienstelike saak wil ondersteun, kontak Cindy op 0796976336 of 0538315815

Basaartyd raak min ...

ACVV Kimberley hou sy eerste basaar op 5 Oktober 2019!

Ondersteun ons asb. Donasies in watter vorm ookal, is meer as welkom. Ons sien uit daarna om met u saam te werk. Kontak ons, besoek ons kantore of kom maak sommer 'n vinnige draai by Ons Huis.

Mense wat ons kan en wil ondersteun, kontak Cindy op 0796976336 of 0538315815

Basaaridees hier!


To be kind ...


Saturday 21 September 2019

Friday 20 September 2019

Only a number ...


Versprei die woord - ons sien julle daar!!!

ACVV Maatskaplike Dienste hou die 5de Oktober 2019 basaar. Ondersteun die goeie doel deur enige donasies te skenk. Ons sien uit daarna om saam met u te werk. Gaan loer hier vir idees vir die kindertafel.

Vir enige navrae kontak asb vir Cindy Greyling 053 831 5815 / cindy@acvv-kimberley.co.za

Dankie vir almal se ondersteuning.

Thursday 19 September 2019

Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?




ACVV Ons Huis se kleretrommel (tweedehandse klerewinkel) het tans 'n groot behoefte aan voorraad.

Die klereverkope is 'n fondsinsamelingsprojek vir die Tehuis.

Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis moet kom haal.

The best medicine ...


Wednesday 18 September 2019

Tuesday 17 September 2019

Monday 16 September 2019

Tot u diens ...

'n Binne-u-begroting-diens wat die ACVV bied. Kontak ons gerus ... ons is slegs 'n oproep ver.

e-posadres: cindy@acvv-kimberley.co.za

Telefoon: 053 831 5815/6

Vrede waarvan die hart vol is ...


Sunday 15 September 2019

Friday 13 September 2019

Thursday 12 September 2019

Ons eerste basaar ...

Karin met van die produkte in wording!
Tyd raak min vir ons eerste basaar.

Ons hoop dat almal so in die stillligheid besig is om daadwerklik skouer aan die spreekwoordelike wiel te sit, sodat ons die Kimberliete Saterdag, 5 Oktober, na hulle asems kan  laat snak en na hulle beursies laat gryp.

Ons het egter bewyse gekry wat die kinderklante van die kindertafel en die lekkergoedtafel baie opgewonde gaan maak.

Mev. Karin Herbst, uit die verre Vrystaat is besig om met entoesiasme houers van hasies, kameelperde, wurms en vele ander karakters uit die diereryk te maak.

Ons sien uit na die veelkleurige tafel wat die sintuie van oud en jonk gaan aanspreek. 

 

It is a new stage ...


Wednesday 11 September 2019

Tuesday 10 September 2019

Monday 9 September 2019

Sunday 8 September 2019

Oupa-en-ouma-dag ...

Dankie, Katelyn wat hierdie boodskap vir Ons Huis gestuur het. Dit beteken sommer baie vir die inwoners.

Grandparents Day


Happy Grandparent's Day...


Saturday 7 September 2019

Friday 6 September 2019

Thursday 5 September 2019

Wednesday 4 September 2019