Showing posts with label Boodskappie. Show all posts
Showing posts with label Boodskappie. Show all posts

Saturday, 23 January 2021

Daaglikse boodskappies

Klik HIER om na die daaglikse boodskappies
deur ds. Brahm Reynecke te luister.



Saturday, 16 January 2021

Daaglikse boodskappies

Klik HIER om na die daaglikse boodskappies
deur ds. Brahm Reyneke te luister.

 

Saturday, 9 January 2021

Daaglikse boodskappies

Klik HIER om na die daaglikse boodskappies
deur ds. Brahm Reynecke te luister.

 

Daaglikse boodskappies

Klik HIER om daagliks na die boodskappe
te luister.

 

Saturday, 11 April 2020

EK is by jou ...


EK is by jou en EK sal jou beskerm waar jy ook al gaan ... EK sal jou nie in die steek laat nie. EK sal doen wat EK beloof het. Gen 28.15. In die tyd van inperking het ons die versekering dat ons Here se belofte waar bly. God verander nie. Ons hoef nie te vrees nie, maar moet ons Here vertrou. Vrede en seën.

Saturday, 4 April 2020

Wees sterk en hou moed!


Moenie vir hulle bang wees nie! Die Here julle God sal met julle wees. Hy sal julle nie in die steek laat nie en julle nie verlaat nie. Deut 31:6. Daar heers groot vrees in die wêreld oor die virus. Ons Here God het nie verander nie. Wat Hy destyds vir Israel gesê het, sê Hy vandag vir ons. Ons Here bly getrou en genadig. Rus in Hom. Vrede en seën.