Showing posts with label Ons Huis. Show all posts
Showing posts with label Ons Huis. Show all posts
Saturday, 20 July 2019
Jou hart is waar jou huis is ...
As jou huis Ons Huis is, dan is jou hart ook hier. Dis nie altyd maklik nie, maar geluk is iets wat jy met jou saamdra waar jy ookal gaan.
Saturday, 16 March 2019
'n Bui reën kan 'n mens se perspektief verander ...
As 'n mens mooi na die agtergrond van hierdie prent kyk, lyk dit amper asof die see in die agtergrond lê of dalk 'n bergreeks!
Subscribe to:
Posts (Atom)
