29 Augustus - 1 September 2024
Showing posts with label Pannekoek. Show all posts
Showing posts with label Pannekoek. Show all posts
Tuesday, 27 August 2024
Jaarlikse Yonder Hartsfees:
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Koffie,
Ouetehuis,
Pannekoek,
Yonder Hartsfees
Monday, 5 June 2023
Rocco Knobel Kommando leef DIENSBAARHEID uit
'n Koue triestige gewone Junie-naweek het skielik verander in 'n onthou-naweek toe die Rocco Knobel Kommando by Ons Huis opgedaag het met heerlike warm pannekoeke. Bederfies soos hierdie kom sit sommer diep in ons harte as ons besef dat daar nog jong mense is wat uitreik. Mag julle 'n wonderlike dag en rustige naweek hê en sommer emmers vol sterkte met die Junie-eksamen.
Foto's: Elza Erasmus
Inligting: Christelle Hattingh
Klik HIER vir 2018 se pannekoekfoto's.
Saturday, 25 February 2023
Sunday, 22 September 2019
Dankie vir die positiewe reaksie!
Johanna Gerryts het sommer vroeg-vroeg al van haar laat hoor. Sy is bereid om pannekoek te bak en sy is ook bereid om deeg te help aanmaak!'
Verder kan die poedingtafel ook op 'n skenking van haar kant af staatmaak.
Viva basaarpannekoek en basaarpoeding!
Verder nooi sy vir Jannie en Rina hartlik uit om hulle gewig in te gooi.
Enige een wat hierdie verdienstelike saak wil ondersteun, kontak Cindy op 0796976336 of 0538315815
Labels:
Basaar,
Cindy Greyling,
Johanna Gerryts,
Pannekoek,
Poeding
Monday, 27 August 2018
Pannekoek is (gelukkig) nie net vir reëndae nie ...
Hierdie is definitief nie die resep wat die Voortrekkers gebruik het om Ons Huis se inwoners te bederf nie, maar dis 'n resep wat uit die hartjie van die Noord-Kaap kom.
Gaan loer gerus na dié resep!
Gaan loer gerus na dié resep!
Sunday, 26 August 2018
Dankie, aan die Voortrekkers!
Die Voortrekkers het vandag so 'n ekstra huppel in ons stap gesit, toe hulle ons kom bederf het met pannekoek. Maar wat dit so spesiaal gemaak het, is dat hulle die pannekoek hier in die kombuis kom bak het. Vaardige kinders! En dit het ons sommer 'n klomps jare terug laat dink ... Meer as 60 jaar ... toe ons ook Voortrekkers was. Dankie, julle vir julle omgee, liefde en bederf!
Gaan maak 'n draai by die ACVV FB.
Gaan maak 'n draai by die ACVV FB.
Subscribe to:
Posts (Atom)

























