Saturday 30 June 2018

Raak betrokke by Vriende van Ons Huis!!

Gaan loer gerus by Vriende van Ons Huis se FB vir verdere inligting en om die vordering dop te hou. 

ACVV Ons Huis, 'n tehuis vir ouer persone, versorg tans 52 mense. Alhoewel die tariewe die laagste in Kimberley is, moet 70% van hierdie inwoners staatmaak op bydraes van kinders en borge om die huur te betaal. As gevolg van stygende lewenskostes, moet tariewe aangepas word wat tans nie moontlik is nie. Die tekorte moet aangevul word van buite die tehuis. Vandaar dan die inisiatief van 1000-vir-R1000-projek. Ons daag 1000 mense (of groepe) van Kimberley uit om R1000 te skenk. Ondersteun asseblief die projek om die voortbestaan van hierdie instansie wat al reeds 'n pad in die geskiedenis van Kimberley gestap het, te verseker.


Ons Huis
Capitec
Tak Kode - 470010
Flexible Savings Account Rek - 1577609156

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Friday 29 June 2018

Lepelvetkoek

Bestanddele

1½ k koekmeelblom
2 t   bakpoeier
¼ t  neut
¼ t  kaneel
½ t  sout
½ k suiker
½ k melk
1e  olie
1 eier
Olie vir diepbraai

Metode

Verhit die olie vir diepbraai. 
Sif al die droë bestanddele saam. 
Klits die melk, olie en eier saam. 
Voeg die droë bestanddele by die melkmengsel en meng deeglik. 
Drup lepels vol van die deegmengsel in die olie. 
Braai lepelvetkoek vir ongeveer 3 tot 5 minute of tot goudbruin. 
Dreineer die lepelvetkoek op papierhanddoek.

Variasie
Gooi kaneelsuiker oor die lepelvetkoekies vir 'n ander smaak.

[Dankie vir hierdie resep wat ons van een van ons getroue lesers gekry het! Ek is seker mense gaan dit geniet.]

Wednesday 27 June 2018

Tuesday 26 June 2018

Dankie, Eureka Laerskool!!

'n Heerlike bederf het sommer ons winter verwarm toe leerders van Eureka Laerskool Ons Huis besoek en aan die inwoners snoesige kombersies gee om Kimberley se koue aande die hoof te bied. Dankie vir hierdie mooi gebaar, die vriendelikheid en die samesyn.

Kuiers hier by Ons Huis word hoog op prys gestel. Ons deur staan altyd oop vir 'n kuiertjie. Gaan loer gerus hier vir nog foto's.

[Foto's verkry vanaf die ACVV FB]



God laat niks aan toeval oor nie...


Friday 22 June 2018

I’ve Learned…

I've learned... That the best classroom in the
world is at the feet of an elderly person.

I've learned... That when you're in love, it shows.

I've learned ... That just one person saying to me,
'You've made my day,' makes my day.

I've learned ... That having a child fall asleep in
your arms is one of the most peaceful feelings in
the world.

I've learned... That being kind is more important
than being right..

I've learned ... That you should never say no to a
gift from a child.

I've learned ... That I can always pray for someone
when I don't have the strength to help him in
some other way.

I've learned... That no matter how serious your
life requires you to be, everyone needs a friend to
act goofy with.

I've learned ... That sometimes all a person
needs is a hand to hold and a heart to understand.

I've learned... That simple walks with my father
around the block on summer nights when I was a
child did wonders for me as an adult.

I've learned ... That life is like a roll of toilet paper.
The closer it gets to the end, the faster it goes.

I've learned... That we should be glad God doesn't
give us everything we ask for.

I've learned... That money doesn't buy class.

I've learned... That it's those small daily happenings
that make life so spectacular.

I've learned... That under everyone’s hard shell is
someone who wants to be appreciated and loved.

I've learned... That to ignore the facts does not
change the facts.

I've learned... That when you plan to get even
with someone, you are only letting that person
continue to hurt you.

I've learned ... That love, not time, heals all
wounds.

I've learned... That the easiest way for me to
grow as a person is to surround myself with people
smarter than I am.

I've learned ... That everyone you meet deserves
to be greeted with a smile.

I've learned ... That no one is perfect until you fall
in love with them.

I've learned ... That life is tough, but I'm tougher.

I've learned... That opportunities are never lost,
someone will take the ones you miss.

I've learned... That when you harbor bitterness,
happiness will dock elsewhere.

I've learned... That I wish I could have told my
Mom that I love her one more time before she
passed away.

I've learned ... That one should keep ones' words
both soft and tender, because tomorrow same
one may have to eat them.

I've learned... That a smile is an inexpensive way
to improve your looks.

I've learned... That when your newly born grandchild
holds your little finger in his little fist, then
you're hooked for life.

I've learned... That everyone wants to live on top
of the mountain, but all the happiness and growth
occurs while you're climbing it...

I've learned... That the less time I have to work
with, the more things I get done. 

[From: Richmondnuus]

Thursday 21 June 2018

Wednesday 20 June 2018

Monday 18 June 2018

Ons bydrae ...

Inwoners by ACVV Ons Huis residensiële fasiliteit vir ouer persone wil graag die winter serpies, truie en sokkies brei ten bate van kliënte van die maatskaplike dienste in Soul City en Leratopark. Indien u oortollige wol het, is u welkom dit af gee by Ons Huis in Ariadne Rylaan. Vir verdere navrae skakel gerus ACVV Kimberley-kantoor by (053) 831 5815.

Ons elkeen kan HOOP bring ...

Ons elkeen kan 'n verskil maak in iemand anders se lewe. Raak betrokke en word deel van WINTERHOOP 2018!

Lekker eet, bly maar 'n vreugde...

In Ons Huis se goed toegeruste kombuis, is dit maklik om heerlike etes voor te berei. 'n Heerlike peuselhappie op spesiale dae is ook nie uitgesluit nie...
 

Don't wait...


Sunday 17 June 2018

Happy Father's Day...




Nasionale biddag vir die blindes...

Blindheid is een van die mees uitdagende gestremdhede om te hanteer. Om blind te wees in die "normale" lewe is moeilik, maar moontlik.

Dink aan die besonder aan elkeen wat hierdie ekstra lewenshekkie moet trotseer.

Saturday 16 June 2018

Jeugdag 2018

DIE meeste volwassenes en ouer garde onder ons, dink aan hulle jeug as ’n wonderlike tyd in hulle lewe.

Hulle onthou hoeveel energie, planne en geesdrif hulle gehad het. Hulle het aangename herinneringe van ’n tyd toe hulle baie minder verantwoordelikhede gehad het. Dit was ’n tyd toe hulle lekker kon speel en die bekommernisse hulle ouers s'n was. Daar het vir hulle ’n hele lewe vol geleenthede gelê en wag.

Jou jeug is 'n tyd waarin keuses gemaak moet word. Van die keuses wat 'n mens maak, beïnvloed jou die res van jou lewe. Slim en wyse besluite dra by tot die sukses van jou lewe, maar dan is daar ongelukkig ook die verkeerde besluite, wat jou hele lewe kan bederf.

Daarom is die raad van die inwoners van Ons Huis op Jeugdag aan die jeug: Wend 'n doelbewuste poging aan om die regte besluit te neem, wanneer dit by besluitneming kom. Benut geleenthede wat jou pad kruis, oordeelkundig. Gee doelbewus aandag aan die raad van jou ouers en onderwysers. Hulle het al die pad gestap!   

Laastens, geniet jou jeug, dit gaan só gou verby.

Youth Day


Friday 15 June 2018

What we see...

A young couple moves into a new neighborhood. The next morning while they are eating breakfast, the young woman sees her neighbor hanging the wash outside. "That laundry is not very clean; she doesn't know how to wash correctly. Perhaps she needs better laundry soap."

Her husband looks on, remaining silent. Every time her neighbor hangs her wash to dry, the young woman makes the same comments. A month later, the woman is surprised to see a nice clean wash on the line and says to her husband: "Look, she's finally learned how to wash correctly. I wonder who taught her this? "

The husband replies, "I got up early this morning and cleaned our windows." And so it is with life... What we see when watching others depends on the clarity of the window through which we look.

Monday 11 June 2018

Haarsalon deel van Ons Huis

'n Groot gerief vir die inwoners is die haarsalon wat deel van Ons Huis is. Mooi-lyk word maklik gemaak, geen vervoerprobleme of lang wag nie.

Sometimes...


Sunday 10 June 2018

Saturday 9 June 2018

Friday 8 June 2018

Thursday 7 June 2018

Wednesday 6 June 2018

Saturday 2 June 2018

Friday 1 June 2018

Warm wense...


Aan die brand...

https://www.redbubble.com/people/happyart/portfolio/afrikaans+elizabeth+kendall