Showing posts with label Pretdag. Show all posts
Showing posts with label Pretdag. Show all posts

Sunday, 1 March 2026

Maartmaand-hoogtepunte

Liewe Inwoners
Vandag kyk ons na Maart se pretdae en daar is werklik 'n paar wat die lagspiere gaan prikkel. Geniet die lysie en deel dit sommer met jou tafelgenote as hulle dit nog nie raakgelees het nie.  

1: Grondboontjiebotter-liefhebbersdag
2: Dr. Seuss se verjaardag
3: Wêreldnatuurlewedag
4: Doen Iets-vir-motiveringsdag
5: Wêreldboekedag
8: Internasionale Vrouedag
9: Barbiedag
13: Wêreldslaapdag
14: Pi-dag (Vier met 'n pastei - pie!)
17: St. Patrick's Dag
18: Wêreldwye Herwinningsdag
20: Internasionale Dag van Geluk
20: Wêreld Paddadag
21: Wêreldpoësiedag
21: Internasionale Dag van Woude
22: Wêreld Waterdag
23: Nasionale Klein Hondjiedag
26: Nasionale Spinasiedag
27: Wêreldteaterdag
26: Maak jou eie vakansiedag op vir maksimum pret en absurditeit.
28: Aarde-uur
29: Klavierdag
31: Nasionale Krytdag

Thursday, 1 January 2026

Januarie-hoogtepunte

Liewe Inwoners
Dink hieroor: baie jare terug toe ons nog mooi en jonk was, was daar nie al die pretdae wat daar vandag is nie ... en as dit was, dan het ons nie daarvan geweet nie. Miskien het dit bestaan, maar sosiale media het nie bestaan nie en kommunikasie was beperk tot landlyne en briewe - die een baie duur en die ander een stadig. Vandag lyk die prentjie totaal anders.

Geniet die lysie pretdae en deel dit sommer met jou tafelgenote as hulle dit nog nie raakgelees het nie.  

1: Nuwejaarsdag
2: Wetenskapfiksiedag; Wêreld Introvertdag
3: Fees van Slaapdag; Nasionale Sjokoladebedekte Kersiedag
4: Wêreld Brailledag; Nasionale Trivia-dag; Wêreldspaghettidag
8: Elvis Presley se verjaardag; Borrelbaddag
9: Statiese Elektrisiteitsdag
10: Verlaag jou energiekoste-dag
11: Leer jou naam in Morsekode-dag
12: Maak-jou-lessenaar-skoon-dag
13: Maak-jou-drome-waar-dag
14: Nasionale Klim-die-trappe-dag; Wêreldlogikadag; Organiseer jou huisdag
15  Nasionale Hoededag
16: Wêreldwye Woordsoekdag
18: Winnie die Pooh-dag
19: Nasionale Springmieliedag; Blikkiesdag
20: Kaasliefhebbersdag
21: Rooi Eekhoring Waarderingsdag
23: Handskrifdag
24: Komplimentedag
25: Teenoorgestelde Dag (Puik vir speletjies!)
26: Eggenoot se Dag
27: Sjokoladekoekdag (’n Soet bederf vir enige dag!)
28: Internasionale Legodag
29: Nasionale Legkaartdag
30: Croissant-dag