Vandag kyk ons na Maart se pretdae en daar is werklik 'n paar wat die lagspiere gaan prikkel. Geniet die lysie en deel dit sommer met jou tafelgenote as hulle dit nog nie raakgelees het nie.
2: Dr. Seuss se verjaardag
3: Wêreldnatuurlewedag4: Doen Iets-vir-motiveringsdag
5: Wêreldboekedag
8: Internasionale Vrouedag
5: Wêreldboekedag
8: Internasionale Vrouedag
9: Barbiedag
13: Wêreldslaapdag
14: Pi-dag (Vier met 'n pastei - pie!)
17: St. Patrick's Dag
18: Wêreldwye Herwinningsdag
13: Wêreldslaapdag
14: Pi-dag (Vier met 'n pastei - pie!)
17: St. Patrick's Dag
18: Wêreldwye Herwinningsdag
20: Internasionale Dag van Geluk
20: Wêreld Paddadag
21: Wêreldpoësiedag21: Internasionale Dag van Woude
22: Wêreld Waterdag
23: Nasionale Klein Hondjiedag
26: Nasionale Spinasiedag
27: Wêreldteaterdag26: Nasionale Spinasiedag
26: Maak jou eie vakansiedag op vir maksimum pret en absurditeit.
28: Aarde-uur
29: Klavierdag31: Nasionale Krytdag

No comments:
Post a Comment