Ek gaan vandag 'n netelige onderwerp aanroer. Die enigste rede is omdat ek onlangs daarmee gekonfronteer is. Ek gaan dit oor die volgende paar weke versprei.
* Eet gaan daaroor om ervarings en goeie kos te deel.
* Te veel eet kan tot gewigstoename, diabetes en hartsiekte lei.
* Verminder die porsiegrootte van vetterige, styselagtige en soet voedsel as u oorgewig is.
* Mik vir 'n gebalanseerde bord: 'n kwart proteïne, 'n kwart stysel en die helfte groente en vrugte.

No comments:
Post a Comment