Showing posts with label Ronell van Wyk. Show all posts
Showing posts with label Ronell van Wyk. Show all posts
Thursday, 26 June 2025
Wednesday, 25 June 2025
Friday, 13 June 2025
Monday, 2 June 2025
Sunday, 1 June 2025
Monday, 26 May 2025
Friday, 16 May 2025
Wednesday, 14 May 2025
Friday, 28 March 2025
Wednesday, 26 March 2025
Wednesday, 19 February 2025
Friday, 14 February 2025
Saturday, 18 January 2025
Saturday, 11 January 2025
Wednesday, 8 January 2025
Sunday, 1 September 2024
Friday, 15 December 2023
Ons Huis: Onthou jy nog?
Party van hierdie blikkies laat 'n mens met heimwee terugdink aan ons kinderjare of sommer net aan oupa en ouma se huis vol liefde.
Dankie, Ronell, dat jy die stukkies onthou met ons deel. Klik HIER om meer foto's te sien.
Labels:
Ons Huis: Onthou jy nog?,
Onthou,
Ronell van Wyk
Tuesday, 17 December 2019
'n Dankie-gedagte ...
Kersfees is 'n tyd waar 'n mens 'n bietjie stilstaan en dankie sê vir al die mense wat deur die jaar jou pad gekruis het. In ons besige lewens laat ons hierdie belangrike gebaar baie keer na.
Die personeel van Ons Huis is altyd vriendelik en liefdevol. Hulle werk met soveel deernis en omgee met die inwoners. Die afgelope naweek is daar vir elkeen van hulle so 'n dankie-pakkie van Welkom gegee. Op die foto is van die personeel wat dié naweek nagdiens in die verswakte afdeling gedoen het. Op die foto is Bernice Nyl, Virginia Madibane, Lady Tshipinyane en Maryna Davids.
Daar is ook vir die inwoners in hierdie afdeling so 'n pakkie gegee. Dankie vir Karin Herbst, Ronell van Wyk, Shamany Cloete en Sarah Welman vir hulle bydraes. Dit word baie waardeer. 'n Groot dankie aan die personeel wat so getrou hierdie belangrike werk 24/7 doen.

Alda Welman,
Donasies,
Karin Herbst,
Kersfees,
Ronell van Wyk,
Sarah Welman,
Shamany Cloete
Subscribe to:
Posts (Atom)