Ons Huis: Advertensie





ACVV Kimberley































2021: Blyplekbesonderhede

























2020 se kontakbesonderhede:

celma@acvv-kimberley.co.za

irma@acvv-kimberley.co.za

cindy@acvv-kimberley.co.za

Daar is 'n ernstige vraag na handreinigers - veral met skole wat begin en sommige besighede wat kan oopmaak na die grendeltyd.

Hier is 'n aanbod - dit is beskikbaar ook in groot hoeveelhede.

Pryse: 5 liter @ R550, 750ml @ R120, 500ml @ R90.

Kontakpersoon: Meisie Opperman 0834611892

[As jy jou eie houer bring vir handreiniger dan kry jy R20 afslag.]
Baie billike tariewe!! Desember 2019

























2018 

Vakature: Professionele Verpleegkundige

ACVV Ons Huis (Tehuis vir Ouer Persone) - Kimberley

Aansoeke word ingewag vir 'n tydelike pos (minimum tydperk 3 maande) as professionele verpleegkundige by ACVV Ons Huis.

Vereistes:
Bestuur van verpleegpersoneel en verswakte afdeling
Geriatriese ondervinding
Sterk leierskapvaardighede

Dui asseblief naspeurbare verwysings op u CV aan.

Rig aansoeke aan die volgende e-posadresse:
celma@acvv-kimberley.co.za / irma@acvv-kimberley.co.za

Aansoeke kan ook afgegee word by:
ACVV Ons Huis
Ariadnesingel
Herlear
Kimberley
Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Desember 2018 om 16h00

Dankie vir al die ondersteuning!



177 blou plastiek stoele te koop @ R180 elk

Maak 'n aanbod op die orrel. (Nie in werkende toestand nie.)

52 swart plastiek stoele te koop @ R180 elk

68 hout stoele te koop @ R200 elk

















































































Ons Huis-haarsalon


Ons Huis beskik oor 'n volledig toegeruste haarsalon wat deur
die inwoners gebruik word.



Woonstel te huur!


Die grootte van die vertrekke is as volg: hoofslaapkamer 3.4 x 3.0 m, 
inloopkas-hangplek 1.85 m + 5 rakke, tweede slaapkamer 3.3 x 3.0 
sonder ingeboude kas, oopplan-leefarea-kombuisgedeelte 3.0 x 1.27, 
sit- eetkamer 4.0 x 4.2, stoep met veiligheidstralies en hek 4.2 x 1.9, 
badkamer bestaande uit stort, handewasbak en toilet.
Die prys beloop R6360 per maand.



































Het jy tweedehandse klere waarvan jy ontslae wil raak?

ACVV Ons Huis se kleretrommel (tweedehandse klerewinkel) het tans 'n groot behoefte aan voorraad.
Die klereverkope is 'n fondsinsamelingsprojek vir die Tehuis.
Klere kan afgee word by Ons Huis se kantoor (Ariadnesingel, Beaconsfield) of by die ACVV-kantoor (hoek van Longstraat en Hollandweg, New Park).

Jy kan ons ook skakel by 0538315815 indien ons die klere by jou huis 
moet kom haal.








No comments:

Post a Comment