Toe plak ek 'n "How's my driving?" plakker op haar kar se buffer, nou lui haar foon aanmekaar.
* Haar Oupa vat elke oggend die 5-jarige Ansie skool toe.
Toe hy een oggend siek is, vat haar ouma haar.
Die aand vertel sy haar ma en pa dat die ryery saam met ouma baie anders was as saam met oupa.
"Hoekom?" vra hulle.
Ansie: "Ek en ouma het nie een idioot, blinde of dom ou op die pad gesien nie."
* Hoe weet jy dat jy begin oud word?
Jy loop nie meer jou pêlle in 'n kroeg raak nie, maar in Dis-Chem.

No comments:
Post a Comment