Monday, 26 October 2026

Vandag se internetgebed vir jou: Hoop

“Here Jesus, dankie dat niemand buite U bereik is nie.
Dankie dat U selfs in die donkerste plekke hoop bring.
Gebruik my om U liefde te wys aan diegene wat U nodig het. Amen.”

No comments:

Post a Comment