* Was kantgordyne in ‘n kussingsloop sodat dit nie beskadig raak in die wasmasjien nie.
* Handsakke: maak handsakke en skoene skoon met dettol.
* Handsakke: maak handsakke en skoene skoon met dettol.
* Sokkies: week wit sokkies in soutwater voordat jy dit was, dit verwyder alle vlekke.
* Stoele: stoele wat met leer oorgetrek is, kan pragtig nuut lyk as dit met ‘n bietjie melk gewas word.
Idioom: As twee hande mekaar was, word albei skoon

No comments:
Post a Comment