Ons Huis Kimberley
Reik uit en maak 'n verskil daar waar jy is!!
Showing posts with label
Boom
.
Show all posts
Showing posts with label
Boom
.
Show all posts
Monday, 24 June 2019
Gaan groen en plant 'n boom!
ACVV Kimberley GAAN GROEN. Hulle het 'n besoek aan Leratopark gebring en saam met die kinders 'n boom geplant. Dankie, kollegas!!
Dit is belangrik dat hierdie gedagte reeds vroeg in die kindergemoedere moet wortel skiet.
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)