Showing posts with label Verhuis. Show all posts
Showing posts with label Verhuis. Show all posts

Friday, 31 January 2020

Die ACVV Maatskaplike Dienste se kantore het na Halkettstraat 14 Kimberley geskuif. Hulle is gerat vir die nuwe jaar en hulle sien uit om die jaar aan te pak met almal se ondersteuning en hulp om die gemeenskap op te bou. 

Kontakinligting: 053 831 5816 / cindy@acvv-kimberley.co.za

Baie dankie vir elkeen wat altyd die ekstra myl met groot entoesiasme loop. Julle maak 'n groot verskil in die gemeenskap

Thursday, 30 January 2020

Ons nuwe adres ...

Ons nuwe telefoonnommer is:

053 831 5816

Ons nuwe kantooradres is:
Halkettstraat 14, Kimberley

Kontak ons gerus!
Vind uit van al ons 2020-planne en word deel daarvan!

Sunday, 26 January 2020

Friday, 17 January 2020

Ons het getrek ...

Verander! Verander! Verander!

Ons nuwe telefoonnommer is:

0538315816

Ons nuwe kantooradres is:

Halkettstraat 14
Kimberley
8301

Kontak ons gerus! Vind uit oor al ons 2020-planne en word deel daarvan!