Showing posts with label Gif File. Show all posts
Showing posts with label Gif File. Show all posts
Tuesday, 13 April 2021
Saturday, 24 August 2019
Saturday, 1 June 2019
Saturday, 18 May 2019
Saturday, 13 April 2019
Monday, 31 December 2018
Sunday, 2 September 2018
Dankie!
'n Groot DANKIE aan elkeen wat bygedra het tot gisteraand se sukses. Dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het om ons te ondersteun. Ons hoop dit is nie die laaste keer wat ons u sien nie. Ons hier by Ons Huis het u ondersteuning en gebede nodig. Mag die res van die jaar vir elkeen gevul wees met die geur van lentebloeisels.
Labels:
Dankie,
Fondsinsameling,
Gif File,
Jannie Moolman,
Kevin Leo
Sunday, 12 August 2018
Thursday, 5 July 2018
Wednesday, 27 June 2018
Tuesday, 10 April 2018
Skryf: Stories van gister...
Terwyl daar so heerlik om 'n koppie tee gekuier word en baie "gister-stories" vertel word, bestaan daar 'n behoefte om daardie stories op papier neer te pen. Dis stories en gebeure waarvan vandag se jongmense niks weet nie.
Neem asb. die pen op en skryf daardie stories neer. E-pos dit aan aldawelman@gmail.com of stuur dit na Schalk Pienaar, Posbus 10258, Beaconsfield, 8301
Neem asb. die pen op en skryf daardie stories neer. E-pos dit aan aldawelman@gmail.com of stuur dit na Schalk Pienaar, Posbus 10258, Beaconsfield, 8301
Labels:
Alda Welman,
Gif File,
Schalk Pienaar,
Skrywers,
Stories
Tuesday, 24 October 2017
Sterkte, Matrieks...
Aan al ons kleinkinders en agterkleinkinders wat vandag met hulle eindeksamen begin, wil ons net sê baie baie sterkte!
Ons dink aan julle en glo dat dit goed sal gaan.
Sommer van al die oupas en oumas by Ons Huis!
Ons dink aan julle en glo dat dit goed sal gaan.
Sommer van al die oupas en oumas by Ons Huis!
Monday, 16 October 2017
Subscribe to:
Posts (Atom)