Ons Huis Kimberley
Reik uit en maak 'n verskil daar waar jy is!!
Showing posts with label
Voorspoedige Nuwe jaar
.
Show all posts
Showing posts with label
Voorspoedige Nuwe jaar
.
Show all posts
Thursday, 1 January 2026
'n Geseënde 2026 vir elkeen
Maak 2026 die jaar waarin jy jou vriendskapsbande in die oord gaan verstewig. Dit is ook ‘n goeie tyd om oor ou herinneringe te gesels terwyl jy poog om meer te skep. Geniet elke dag ten volle en bid vir die inwoners van die ouetehuise en die land.
Monday, 25 December 2023
Liewe Inwoners
Dit is ons bede dat die vrede en vreugde
van
Kersfees
dwarsdeur
2024
u deel sal wees!
Baie liefde
Ons Huis
-personeel
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)