Showing posts with label Donkies. Show all posts
Showing posts with label Donkies. Show all posts

Saturday, 20 January 2024

Saterdaglagmedisyne

Donkies het al vreugde, moedeloosheid, woede (?) vir baie mense veroorsaak. Kopkrap hoe om 'n donkie te benader, in te span of aan die loop te kry, was (is) algemeen. Hier is egter 'n donkiekopkrap uit 'n ander hoek.

Klik HIER om meer van die "Famous Trick Donkeys" te lees en ook hoe om dit op te los. Meer as 100 miljoen afskrifte van hierdie raaisel is verkoop en in 1871 het Sam Loyd, die ontwerper hiervan, ongeveer $10 000 hiermee verdien. 'n Sak vol geld selfs vir vandag. Die video help gelukkig!

Thursday, 18 January 2024

Mag-dom en Stry-dom van Groblershoop en ander vriendelike padverbruikers

Op pad na Kgalagadi
Algemene gesig in die Kalihari
Op pad na Kgalagadi
Mag-dom en Stry-dom: die sterre van die storie!

Die Kalahari-donkies op die foto's kom van 'n klein Nama-Koi dorpie, genaamd Welkom af. Dié Welkom is 'n bietjie kleiner as die Goudveldse naamgenoot in die Vrystaat.
Klik HIER om die storie agter die foto's te lees. Geniet dit!!

Foto's: Marguerite Pienaar