Ds. Pieter-Roux du Toit van Diamantveld-gemeente gaan vanaand die oordenking tydens die Covid-19-inperking hou. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word. Klik op die skakel "Oordenking".
Tema van die Lydensweekdienste: Voetspore
Vanaand se tema: Die voetewassing
Skriflesing: Johannes 13
Seënwense.
Oordenking 8 April 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die boodskap van ds. Pieter-Roux du Toit te aktiveer)
Showing posts with label Ds. Pieter-Roux du Toit. Show all posts
Showing posts with label Ds. Pieter-Roux du Toit. Show all posts
Wednesday, 8 April 2020
Friday, 6 July 2018
NG Kerk Diamantveld se omgee-besoek ...

Engele loop dikwels in mensgestaltes tussen ons rond,met omgee-harte wat uitreik na mense wat dit nodig het.
Ds Pieter-Roux du Toit en die dames van die NG Kerk Diamantveld
het op 28 Junie heerlik saam met die inwoners van Ons Huis gekuier.
Nie net het hulle heerlike eetgoed saamgebring nie, maar het hulle elke inwoner met 'n paar warm slaapkouse vir
die koue winter verras.
Baie dankie vir al julle omgee en liefde vir die inwoners. Dit gaan nie ongesiens verby nie.
(Gaan loer gerus by die ACVV FB vir nog foto's.)
(Gaan loer gerus by die ACVV FB vir nog foto's.)
Subscribe to:
Posts (Atom)


