Showing posts with label Ps 139. Show all posts
Showing posts with label Ps 139. Show all posts

Monday, 5 August 2024

Vandag se internetgebed vir jou: Ps 139

Klim ek op na die hemel,
U is daar; en maak ek die
doderyk my bed, kyk,
U is daar!
Neem ek die vleuels van
die dageraad, gaan ek by
die uiteinde van die see
woon, ook daar sou
U hand my lei en
U regterhand my vashou!