Showing posts with label Video's. Show all posts
Showing posts with label Video's. Show all posts

Sunday, 7 May 2023

Ons Huis Bybelstudie: Die boek Prediker


Klik HIER vir 'n heerlike reis deur die boek Prediker. Na aanleiding van verskeie versoeke, is daar besluit om van tyd tot tyd Bybelstudieskakels op die blog te sit. Stuur gerus kommentaar en voorstelle - ons hoor graag van julle. Geniet die reis.